Advas Place
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R950.00 per bespreking
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Gaste word versoek om 'n afskrif van hul ID te stuur.
Stiltye is van 21:00 tot 07:00.
Laat asseblief die gasheer weet hoe laat u gaan inklok.
Rook en waterpype word nie binne die huis toegelaat nie.
U mag buite rook en u sigarette in die voorsiene asbakke gooi.
Geen partytjies word toegelaat nie, en respek vir alle ander gaste word te alle tye vereis.
Gooi asseblief u vullis in die voorsiene vullisdromme weg.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 Shelly Street, Woodmead ext. 1, Johannesburg, 2191, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang