Aerotropolis Guest Lodge
5 resensies
Gastehuis
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 28 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elandweg 30, Nimrod Park, Kempton Park, 1619, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R995 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Aerotropolis Guest Lodge is in Kempton Park geleë, net 8 km van OR Tambo Internasionale Lughawe af. Die knus lodge het 'n Afrika-Karoo tema met 'n tikkie luukse.
Daar is 'n verskeidenheid dubbelkamer-tipes om van te kies. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n platskerm-TV met beperkte DStv-kanale.
Gaste word uitgenooi om knus langs die kaggel in die gaste-leefarea in die winter op te krul, of langs die swembad in die son te baai gedurende die somermaande. Saans kan gaste lekker kuier en ons heerlike kaasborde en wyn geniet, wat te koop is.
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.6 uit 5van 5 resensies vir Aerotropolis Guest Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ligging
- Elandweg 30, Nimrod Park, Kempton Park, 1619, Gauteng
- Gaste dink Aerotropolis Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Aston Manor Kemptonpark Johannesburg Gauteng
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 28 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elandweg 30, Nimrod Park, Kempton Park, 1619, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom