Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Affie Plaas Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Elsabé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 16 resensies vir Affie Plaas Selfsorg
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.6/5
Meranda V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meranda V
Saam met vriende

Als wat jy nodig het.

Baie aangename verblyf! Sal net waardeer indien die yskas herstel kan word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Affie Plaas Selfsorg se terugvoer

Dankie vir terugvoering, die yskas is herstel.

Affie Plaas Selfsorg
Annalie E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie E
Gesin met tieners

Netjies. Alles wat nodig is. Gasvry.

Heerlik gebly. Netjies. Alles wat nodig is. Gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chante U - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, goeie diens.

Goeie waarde vir geld. Netjies en skoon. Die gasvrou is vriendelik en hulpvaardig. Ek het lekker gebly saam my man en hondekind. Sal dit beslis weer daar bly en sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miranda H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miranda H
Enkelreisiger

Very pleasant.

A really pleasant surprise - comfortable bed with beautiful cotton sheets, a perfect shower and everything one needed for an enjoyable stay - thank you to the owners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juandri S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juandri S
Gesin met klein kinders

Gerieflik. Maklik.

Ons het net oorgeslaap, maar so gerieflik. Daar is lugverkoeler en alles wat mens nodig het. So vriendelik en maklik verwelkom. Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendie G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hendie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en kans om sterre te sien!

Gerieflike plekkie, skoon en netjies. Ek was effens onrustig oor die groot gapings in die pallisade heining omdat my twee hondjies saam was (vooraf gereël). Ons kon nie gaan uiteet soos beplan nie omdat ek hulle nie alleen in die erf kon los nie. Die badkamer maak in die kombuisie oop wat vreemd was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk N
Gesin met klein kinders

Halfpad stop oornag terug vanaf vakansie in die Kaap.

Baie mooi en gerieflike akkommodasie vir my gesin op pad terug vanaf Kaap na Pretoria. Biae goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tina F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie, dit was skoon netjies en die cooler het ons lewe gered.

Baie dankie dat my 2 dierekinders welkom was. Dit het vir ons so baie beteken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Returning to this accommodation every year on our travels to Cape Town.

Always happy to stop over here. I think this was our 3rd stay here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Enkelreisiger

Genoeg ruimte.

Ek sal net een verbetering voorstel: 'n helder lig bokant die tafeltjie sodat mens daar kan lees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Affie Plaas Selfsorg se terugvoer

Goeie dag, ek is bly jy het jou verblyf geniet by Affie Plaas in sy ruim woonstel. Dankie vir die voorstelling van helder lig in die woon vertrek, ek sal daarna kyk. Groete, Elsabé.

Affie Plaas Selfsorg
Andre A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Andre A
Gesin met tieners

Goeie oornagplekkie.

Veilige parkeerplek. Al die nodige is daar. Lekker badkamer, goeie beddens, mikrogolfoond en yskas. Elsabe is baie vriendelik en hulpvaardig met inligting. Ons het lekker geslaap by Affie Plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Affie Plaas Selfsorg se terugvoer

Bly julle het julle kuier geniet. Kom maak gerus weer 'n draai.

Affie Plaas Selfsorg
Denise O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise O

'n Baie goeie nag rus gehaad, die kamer en kombuis het alles in wat jy moontlik nodig sal hê.

Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne D
Gesin met tieners

Was gerieflik en rustig.

Mooi en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Conradt M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Conradt M
Gesin met tieners

Baie lekker plek.

Lekker gebly, dis veilig en skoon, vriendelike mense, ou kar restaurant ongelooflike lekker restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cassie S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cassie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Affie Plaas verblyf was goed en rustig.

Verblyf het voldoen aan ons verwagtinge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Affie Plaas Selfsorg se terugvoer

Baie dankie, hoop jul kom maak weer 'n draai.

Affie Plaas Selfsorg
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murraystraat 19, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbaaba3ab0dd5c0e8eb14343fdf371328813ab54eca04b82ce9f80154074c5e4b50b651c8bc1ed4f613fb4aea65d2eba5e4b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 19 Murray Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.496006648687 25.972160284175
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem