Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Afri Spaans

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Afri Spaans
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Surita D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surita D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike naweekwegbreek see toe.

Ons het 'n heerlike naweek gehad in Hermanus. Afri Spaans is n baie oulike plekkie. Baie netjies met alles wat jy nodig het. Vriendelike gasvrou Estelle. Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Niks meer nodig vir wegbreek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arnot T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arnot T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegerus.

Alles wat nodig is. Baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en vry.

Lekker plekkie vir 'n wegbreeknaweek as jy rustigheid soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nigel W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nigel W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesomeness

Just what we were looking for neat cozy place would recommend to any couple.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernardette M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernardette M
Enkelreisiger

Quiet and peaceful.

Clean and all the amenities you need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ossy A - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ossy A
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was nice.

We really did enjoy the place. It was nice, clean and beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect.

What more can I say, fantastic breakaway with a bottle of bubbly in the fridge for our engagement.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Racquel S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Racquel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing atmosphere.

Reception was well, and the place was very peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pamella T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamella T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was rustig, en gasheer en vrou was vriendelik. Ek beveel dit alreeds aan vir vriende van my.

Ek sal enige tyd weer daarheen gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaqueline N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaqueline N
Saam met eggenoot / lewensmaat

My spouse and I had a marvellous time.

The place was very neat and tidy. I will recommend to anyone who would like a peaceful getaway. Excellent view. Will definitely go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut ongelooflike plek, wonderlike gasvrou en -heer. Was sommer hartseer toe ons moes totsiens sê!

Ons was by die hek verwelkom asof ons langverlore familie was. Gasvrou het ons deurgevat na ons plekkie en alles verduidelik wat nodig en belangrik was om te weet. Elke dag of twee kom seker maak dat alles nog reg is en of ons iets nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simon V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plekkie.

'n Mooi plekkie in 'n rustige area van die dorp. Vriendelike mense en rêrig billik vir wat jy kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trudie O - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en skoon.

Ons het elke dag gestap, dit was veilig gewees en baie mooi. Ons verblyf was baie aangenaam en ons gasheer en vrou was fantasties. Ek beveel dit beslis aan en sal enige tyd teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neandre M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neandre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis uitstekende waarde vir geld en baie ontspannend.

Afri Spaans is beslis 'n rustige kuierplekkie met waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Die plekke is lekker ruim met 'n lekker badkamer en 2 lekker stoepe. 'n Klein oondjie met 2 plaatjies sal dalk 'n goeie aanwins wees vir die woonstel aangesien dit maar sukkel om kos gaar te maak op die gasbraai, veral as die weer nie lekker is buite nie en mens nie wil gaan uiteet nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ada V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ada V
Saam met eggenoot / lewensmaat

On arrival we received a warm and heartly welcome by the owner and this set the tone for the weekend.

People were friendly, shops were close by and the accommodation was clean, neat and tidy on arrival. Sufficient crockery, cutlery. Beds were clean. Wi-Fi for us was additional bonus and no problems with the DStv. Thank you Estelle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chloe V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chloe V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Ek dink net hulle moet 'n stofie kry en plate, want dit was moeilik om kos op gasbraai te maak en miskien 'n klein braaitjie kry en ook 'n besem en 'n skoppie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracey-lee A - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey-lee A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great customer service, will definitely book again.

We felt so welcomed at Afri Spaans. We were greeted with a Champagne, Lindors, bottled water was packed in the fridge and milk, coffee and sugar was supplied as well as gas for the braai. We had plenty of privacy and the hosts are a lovely couple who were very hospitable and also advised us on great places to see in the area, which we did and we were definitely not disappointed. Bientang Cave was beautiful and the food was amazing and Grotto beach was the perfect place to end off our weekend away. Thanks to our hosts Estelle and Jack.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raees O - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raees O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis was skoon en netjies.

Alles was in plek toe ons daar aankom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 113, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc76d2fa6c2359f6fdb2a48c47e9e5999134924843ac79600f18d6606385eb730a4d0345f965a2128b0c3d05ccb970726c9b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 113 Church Street Hermanus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.426947677683 19.225028586807
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem