+18
Selfsorg in Mouille Point

Adenium Beachfront

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

1 badkamer

10% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 13 Feb 2026 tot 31 Aug 2026.
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 5 Rhodora Court, Beach Road, Mouille Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Adenium Beachfront is naby die Kaapse Atlantiese Kusstreek-promenade. As jy by die venster uitkyk, word jy begroet deur palmbome, die Atlantiese Oseaan en dalk selfs ’n paar dolfyne as jy gelukkig is.

Dié groot woonstel op die grondverdieping het 2 slaapkamers, 1 het ’n koningingrootte-bed en die ander een het 2 enkelbeddens. Albei kamers beskik oor gehaltelinne en oorgenoeg kasruimte. Die badkamer het ’n dubbelstort

Die kombuis het 'n granietblad en is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en 'n werkspasie waar etes voorberei kan word, toegerus. Die vensters in die oopplan-sitarea en -eetarea bied 'n skilderagtige see-uitsig.

Adenium Apartment in Rhodora Court het een van die beste liggings vir 'n vakansiewoonstel in Kaapstad langs die Mouille Point Platinummyl. Jy kan na die V&A Waterfront, Kaapstad Stadion, Groenpuntpark en talle restaurante en koffiewinkels stap. Die Seepunt-promenade reg voor die Adenium strek vir 3 km en daar is gereeld stappers, drawwers, fietsryers, skaatsplankryers en mense wat met honde verbystap.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.2
Diens
3.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Cape Eazi Stayz Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 52

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 5 Rhodora Court, Beach Road, Mouille Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Adenium Beachfront het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 880
10 % AF
R 1 880 R 1 692
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 880
10 % AF
R 1 880 R 1 692
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 880
10 % AF
R 1 880 R 1 692
per nag (plek vir 4)
Bespreek

5 Rhodora Court, Beach Road, Mouille Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASX5519mJR4yDkN9GrbxKgByC3UA45P6O1OAIGOkSKiSuViwUaq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 880 nouVanaf R1 692 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 5 Rhodora Court, Beach Road Mouille Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.900444108867 18.403655290604

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang