2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 24 Hans Strijdom Avenue, Icon Building, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Afribode's African Icon is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in die moderne Icon-gebou en net 'n paar meter vanaf Kaapstad Internasionale Konvensiesentrum die hartjie van die middestad.
Gehaltelinne op 'n koningingrootte-bed, luukse afwerkings, kontemporêre meubels en 'n pragtige handgeverfde blomskildery skep 'n gesofistikeerde omgewing in die African Icon-ateljeewoonstel. Die woonstel kyk uit oor die silhoeët van Kaapstad en die toringhoë Tafelberg.
Daar is gratis WiFi, 'n gimnasium, swembad, parkeerplek op die perseel, asook internasionale TV-kanale, 'n Nespresso-koffiemasjien, wasmasjien, strykgeriewe, goeie sekuriteit en 'n vriendelik ontmoet-en-groet-diens beskikbaar. Die badkamer het 'n stort met handdoeke, 'n haardroër en toiletgeriewe. Strykgeriewe is ook beskikbaar.
Op die grondvloer van die Icon-gebou is daar 'n besige kosplein, winkels en sakesentrums. Ons is ook naby die V&A Waterfront, Tafelberg en al die toeriste-aantreklikhede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Cape Eazi Stayz Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 31
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 24 Hans Strijdom Avenue, Icon Building, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Afribode's African Icon het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 Hans Strijdom Avenue, Icon Building, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang