Africa House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Desiree Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Rae A - Feb 2024
Algehele gradering
Brilliant.
Africa House se terugvoer
Good day Rae Annette,
Thank you for the beautiful review, you are more than welcome to return to Africa House.
Kind regards,
Desiree
Deon D - Jan 2024
Algehele gradering
Uit die boonste rakke, beveel dit sterk aan!
Africa House se terugvoer
Deon,
Jy en jou familie was 'n plesier om te akkommodeer, julle is welkom om terug te keer na Africa Huis.
Vriendelike groete
Desiree
Natasha A - Des 2023
Algehele gradering
Delightful short stay - didn't want to leave! Cannot wait to visit again!
Alicia V - Des 2022
Algehele gradering
Rustig, beïndruk, lekker.
Africa House se terugvoer
Goeiedag Alicia, baie dankie vir die wonderlike resensie. Julle is baie welkom om weer te kom bly. Vriendelike Groete, Desiree
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooibostraat 556, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo