Africa House
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooibostraat 556, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R6 350 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Africa House is 'n ruim selfsorgvakansiehuis in die Hoedspruit Wildlife Estate. Dit is ryk aan voëllewe en wild wat vry rondloop, soos kameelperde, sebras, vlakvarke, wildebeeste, rooibokke en koedoes.
Hierdie Afrika-tema vakansiehuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die Lion-kamer het 'n koninggrootte-bed en die ander 2 kamers het elk 'n dubbelbed. Al drie slaapkamers het lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis het 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, broodrooster, wasmasjien, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel met stoele, ekstra sitplek en 'n platskerm-TV.
Die skuifdeure lei na 'n privaat stoep en 'n houtdek met 'n vuurput, buitemeubels en 'n swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Desiree Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Rooibostraat 556, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Africa House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hoedspruit Kruger tot Canyons Limpopo
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooibostraat 556, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo