Africa River Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Africa River Lodge se gasvryheid is so tydloos soos die rivier. Ou gaste, gedeelde herinneringe en nuwe vriende is almal ewe welkom om die warmte en vriendelikheid van hierdie lodge te ervaar. Hierdie betowerende gasvryheid word weerspieël in die rustige en misterieuse atmosfeer, die kloppende hart van Africa River Lodge.

Die lodge bestaan uit 10 uniek-gemeubileerde en-suite slaapkamers en 2 selfsorg familiekothuise, ieder en elke gas kan ontspan en met gemak tuisgaan in die rustigheid van hierdie rivierheiligdom.

Ons wye reeks geriewe verseker dat ons gaste alles het wat hulle benodig. Die kamers is volledig toegerus met lugversorging, televisie en en-suite badkamers, asook internet- en faksfasiliteite vir sakemanne wat vêr van hulle kantore af is.
Daar word ook voldoen aan jagters en toeriste se behoeftes met vrieskas- en braaigeriewe.

Ons het 2 selfsorg kothuise, maar etes is beskikbaar by navraag vir diegene wat net wil ontspan. Raak rustig aan die oewer van die rivier en kyk na die Visarend, afgeëts teen die sonsondergang, na 'n harde dag van werk of uitstappies. Of span uit by die swembad met 'n mengeldrankie onder die warm Afrika-son.

Ons verseker die gerieflikste verblyf denkbaar.

Alle kamers het deure wat lei na tiune in privaat binnehowe, gaste se privaatheid word dus verseker, en hulle kan rustig ontspan na 'n harde dag.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Reisigerstjeks
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Wynkelder
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Kantoorgeriewe
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Africa River Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false