Waterfall Akkommodasie by Africa Whispers Country House | LekkeSlaap
+14

Africa Whispers Country House

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridgemontstraat 11, Crestholme, Waterfall , Hillcrest , 3652, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Kom voel tuis by Africa Whispers Country House; waar jy 'n eg Suid-Afrikaanse omgewing sal beleef. Die Country House is 12 km vanaf Hillcrest op Inandastraat net verby Waterval in die Chrestholme-area, op die grens van 'Valley of a 1000 Hills' geleë, en kyk uit oor die Inanda Dam.

Die Country house is op 'n perdeplaas van sowat 1,2 hektaar in die platteland geleë.

Ons bied verblyf in 2 selfsorg-kothuise met 'n privaat ingang, stoep, privaat tuin en braaigeriewe het. Die kothuis kyk uit oor die "Valley van 'n 1000 Heuwels" en die Inanda-dam. Die ruim kothuise is in 'n artistieke Afrika-sjiek tema versier.

Dis ideaal vir ouers met kinders en is ook troeteldier-vriendelik. Ons het 'n groot speelarea met 'n klimraam, springkasteel, ponie-ritte en 'n troetelarea. Die hoof stoeparea langs die huis het 'n klein swembad en tafeltennis, en oor naweke is ontbyt en aandete op versoek beskikbaar. Alle kinders moet onder toesig van 'n volwassene wees indien hulle die swembad gebruik.

Wasgoeddienste is beskikbaar en die kothuise word daagliks skoongemaak (buiten Sondae en openbare vakansiedae). Alle linne word voorsien met handdoeke, 'n haardroër, sepies, skottelgoedgeriewe ens. Koffie, tee, suiker en melk word voorsien en die volle DStv-pakket is beskikbaar.

Die gesinseenheid het 'n hoofslaapkamer met 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is 2 enkelbeddens in die leefarea en daar is 'n oopplan-kombuisie, -leefarea en -eetarea. Dis ideaal vir 'n gesin van 4.

Die snoesige hut is ideaal vir 'n paartjie of 'n paartjie met 'n klein kind. Dié kothuis het 'n hoofslaapkamer, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n dagbed in die leefarea.

Troeteldiere is welkom en daar is 'n langtermynverblyf opsie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Africa Whispers Country House
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Ridgemontstraat 11, Crestholme, Waterfall , Hillcrest , 3652, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Africa Whispers Country House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridgemontstraat 11, Crestholme, Waterfall , Hillcrest , 3652, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmODNlMjY4LTRlZjItNGNjNy04ZmJhLTA4NjU2ZWM1NWYzZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 11 Ridgemont Road Crestholme, Waterfall 3652 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.722325888133 30.844197681215
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za