AfriCamps at de Pakhuys

Tentekamp

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.7
Cecile K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Heerlike wegbreek. Pragtige natuurskoon. Ons naweek by Africamps was absoluut fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugenie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Wonderful stay! Wonderful stay, beautiful surroundings and great bedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps at de Pakhuys
Good day, thank you for your wonderful review!

Kacy V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Die kuier op AfriCamps was asemrowend. Lekker rustig, jy en die natuur! Word aan. Die natuur is altyd mooi. Blyplek was uitstekend. Sal beslis weer daar gaan rus! Mense is vriendelik en diens is puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps at de Pakhuys
Goeie dag Kacy, baie dankie vir die wonderlike resensie!

Simone C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Rustig! Ons het die naweek weg baie geniet! Ons gaan vir seker terug in die koeler maande!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps at de Pakhuys
Good day, Simone. Thank you for your wonderful feedback. We look forward to welcoming you back for another glamping adventure!

Rentia G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2025

Baie lekker en mooi natuur. Alles was lekker behalwe die braai pak en ontbyt pakkies was baie duur vir wat jy gekry het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Andrea
AfriCamps at de Pakhuys
Baie dankie vir julle eerlike terugvoer, ons waardeer dit opreg. Ons is baie bly om te hoor julle het die natuurskoon en akkommodasie geniet! Ons neem kennis van julle ervaring met die braai- en ontbytpakke. Ter konteks: die braaipak (R275 pp) sluit vars, voorafgepakte bestanddele in vir ekstra gerief, insluitend 400g braaivleis, knoffelbrood, ’n groenslaai, ’n bygereg en marshmallows op ’n stokkie. Die ontbytpak (R195 pp) bevat ook ’n verskeidenheid vars items: brood, konfyt, botter, kaas, jogurt, muesli, spek, ontbytworsies, eiers, vrugtesap, vars vrugte, melk en koffie. Ons probeer altyd om goeie kwaliteit en gerief te bied, en julle terugvoer help ons om te kyk waar ons kan verbeter. Baie dankie dat julle dit met ons gedeel het!

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Nov 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charmaine B
Kort verblyf
4.8
Des 2024

Absolutely stunning! We had a pleasant, peaceful stay; however, the bar fridge was too small.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Andrea
AfriCamps at de Pakhuys
Good day, thank you for your feedback. We're glad to hear you had a pleasant and peaceful stay. We appreciate your comments about the bar fridge size. We hope to welcome you back for another enjoyable visit in the future!

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Andrea
AfriCamps at de Pakhuys
Thank you for your feedback and for your patience during the power outage during your stay. We sincerely apologise for the inconvenience caused by the loss of power and hot water. We appreciate your understanding and hope to have the opportunity to welcome you back for a more comfortable experience in the future.

Schoeme S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

'n Besonderse "glamping" ervaring in die mooiste ligging. Ons het 'n spesiale tyd gehad. Die tente is baie goed ingerig, netjies en skoon. Die natuurskoon is besonders. Indien u 'n ouer reisiger is, maak net seker die paadjie na die tent is gerieflik vanaf die parkeerarea; vir ons was dit nie 'n probleem nie en die tent was privaat. Neem ook kennis dat die vooraf verhitting van die warmbad 24 uur voor die tyd teen 'n koste aangevra kan word.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps at de Pakhuys
Good day, Schoeme, thank you for your wonderful review!

Jurie S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2024

Fantastiese uitsig, pragtige eenhede. Heerlik gekuier. Eenhede was pragtig en silwerskoon en goed toegerus. WiFi was baie welkom want daar was geen ander opvangs in die area nie. Buite warmbad was heerlik onder die sterre. 'n Besliste wenner bestemming en sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps at de Pakhuys
Dit is vir ons so lekker om te hoor julle tyd en ervaring by AfriCamps was een vir die boeke! Dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom vir nog 'n heerlike wegbreek.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 380

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 740
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 740
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 740
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off R364, Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa99c7337b4e620f63b6cf5216e2cb3c8e1b0b9553b8af0f65b044db8566ee84cfbfd948d2c50f21f9be042df65f8cd1cc18e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 740 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Off R364 Vleiplaas 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.116411212074 19.067733733536
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang