Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R300.00 per bespreking
Prys sluit in
- Warmbad Tent
- Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt- en braaimandjies wat gaste self moet voorberei is by die eiendom te koop
Verder is braaihout, eetgoed, koeldrank, vuuraanstekers, aanstekers en vuurhoutjies ook te koop.
Indien gaste wat reeds ingeklok het besluit om vroeër uit te klok, sal 100% van die totale besprekingsfooi as kansellasiefooi gehef word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Guernsey Road, Klaserie, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 55 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang