Walmer Akkommodasie by African Aquila Self-Catering | LekkeSlaap
+31

African Aquila Self-Catering

21 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Villiers-straat 211, Walmer, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R790 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

African Aquila Self-Catering is vernoem na die majestueuse African Eagle en is in die pragtige tuinwoonbuurt genaamd Walmer in Port Elizabeth geleë. Die gastehuis bied gerieflike selfsorgverblyf naby strande, winkels, skoonheidsalonne en restaurante, en is die ideale bestemming vir sakereisigers en vakansiegangers.

Die lodge bied 5 selfsorg-gesinseenhede. Elke eenheid het sy eie privaat ingang, 'n badkamer, 'n volledig toegeruste kombuisie en privaat braaigeriewe. Dit is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolwe, TV's met DStv-hotelpakkette en wasgoedlyne. Elke eenheid het 'n alarmstelsel wat deur 'n sleutelskakelaar geaktiveer word, 24 uur per dag gemonitor word, en gekoppel is aan gewapende reaksie. Die parkeerplek is op die perseel agter 'n muur en 'n outomatiese hek. En ons bied gratis WiFi.

Gaste kan luilekker ontspan op hul eie privaat patio's met braaigeriewe wat oor die swembad en tuine uitkyk. Skoonmaak van eenhede en omruil van linne vind op die inklokdag plaas en dan elke 5 dae gedurende jou verblyf. Wasgoed kan ook op versoek gedoen word. Daar is 'n beskutte, subtropiese tuin met 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir African Aquila Self-Catering
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Villiers-straat 211, Walmer, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink African Aquila Self-Catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Villiers-straat 211, Walmer, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYxMzMyMzY5LWE5ODMtNGJlNy1hZDA3LTIwMDI1MWU1MWJhMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R790  per nag (vir 2 persone) 21 5 1 5 211 Villiers Road Walmer 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 09:00 -33.98266 25.58599
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za