Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Bush Escape

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kopelkapelstraat 1839, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 650 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

African Bush Escape het 'n 3 ster-gradering van die Toerismeraad van Suid-Afrika. Dit is 'n selfsorghuis in die gewilde wildbewarea, Marlothpark. Die vakansiedorp is op die suidelike grens van die Krugerwildtuin, op die oewer van die Krokodilrivier en spog met vrylopende wild.

Dié vakansiehuis het lugversorging en slaapplek vir tot 10 gaste. Dit beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Een van die badkamers het toegang tot 'n buitestort.

Die huis het 'n kombuis met 'n tweeplaat-gasstoof, 'n mikrogolf, yskassie en basiese kookgerei vir selfsorgverblyf. Die oopplan-leefarea lei na die vermaakarea wat 'n boma en 'n swembadjie met 'n uitsig oor die bos het.

Die kamer het 'n balkon bo wat 'n uitsig oor die tuin en die bos bied, asook gratis WiFi en 'n slim-TV waarmee gaste met hul eie besonderhede kan inteken. Daar is 12v ligte, 'n JoJo-tenk en gasgeisers sodat gaste nie deur onderbrekings verontrief word nie.

Gaste sal die leeus en hiënas gereeld hoor of in die verte sien wanneer hulle onder die sterre braai. Wanneer jy nie die Krugerwildtuin bedags verken nie, sal die wilde diere jou dalk net kom besoek terwyl jy in die swembadjie afkoel.

Slaapplek

’n Bespreking by African Bush Escape sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir African Bush Escape
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 2

Ligging

  • Kopelkapelstraat 1839, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink African Bush Escape het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kopelkapelstraat 1839, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c32fa1aa7dbf72dda8e48d23cd287edd7e0882b6c52f9624e836ae34db583df283264c24db642f6dc183c4c7f4df9915de6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 1839 Koperkapel Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.3381264 31.7787897
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem