Calvinia Akkommodasie by African Dawn B&B | LekkeSlaap
+34

African Dawn B&B

58 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strauss-laan 17, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R690 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

African Dawn B&B is in Calvinia, 'n dorpie halfpad tussen Kaapstad en Upington aan die voet van die Hantamberge.

Die verblyf bestaan uit ruim en privaat akkommodasie vir vakansiegangers en sakereisigers. Geriewe in die kamers sluit lugversorging (verhitting en verkoeling) en 'n TV met meer as 80 DStv-kanale in. Tee- en koffiemaakgeriewe word ook voorsien. Van die kamers het mikrogolfoonde en al die kamers word op 'n daaglikse basis skoongemaak. Daar is ook gedeelde braaigeriewe.

Tariewe sluit 'n volledige Engelse ontbyt in wat daagliks bedien word. Ander geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek agter afstandbeheerdehekke in.

Die jaarlikse Hantam Vleisfees vind aan die einde van Augustus in Calvinia plaas. Die dorp is ook bekend vir sy kaleidoskoop van veldblomme wat gedurende die Namakwalandse blomseisoen ooreenstem en jaarliks gaste van regoor die land lok.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 58 resensies vir African Dawn B&B
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Strauss-laan 17, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink African Dawn B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R690
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R690
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strauss-laan 17, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMxZmNlNDQ4LWZkM2ItNGQzZC1iZGQwLTgyZWQwMDFiMTA2OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R690  per nag (vir 2 persone) 58 5 1 5 17 Strauss Avenue Calvinia 8190 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -31.466908349025 19.780646693444
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za