+31
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 17 Strauss Avenue, Calvinia, 8190, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

African Dawn B&B is in Calvinia, 'n dorpie halfpad tussen Kaapstad en Upington aan die voet van die Hantamberge.

Die verblyf bestaan uit ruim en privaat akkommodasie vir vakansiegangers en sakereisigers. Geriewe in die kamers sluit lugversorging (verhitting en verkoeling) en 'n TV met DStv-kanale en WiFi in. Tee- en koffiemaakgeriewe word ook voorsien. Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware. Al die kamers word daagliks skoongemaak.

'n Vol Engelse ontbyt is by die tarief in gesluit. Ander geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek agter afstandbeheerhekke in.

Die jaarlikse Hantam Vleisfees vind aan die einde van Augustus in Calvinia plaas. Die dorp is ook bekend vir sy kaleidoskoop van veldblomme wat gedurende die Namakwalandse blomseisoen ooreenstem en jaarliks gaste van regoor die land lok.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 121 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jan V
5.0
Gerieflik, netjies. Als wat jy nodig het. Baie goeie verblyf en aangename gasvrou. Ontbyt baie lekker.
Apr 2026
Richard V
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing warm and hospitable. We felt cared for from our arrival until we departed. Amazing people, thank you for the hospitality. The p...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Arno V
5.0
Great place to stay in Calvinia. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Liz L
Saam met lewensmaat
5.0
Top class. I highly recommend African Dawn. Spacious, clean and very comfortable. Breakfast was delicious. Dawn is an excellent host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Christoffel B
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het onmiddellik welkom gevoel - Die akkommodasie was baie netjies en skoon. Baie lekker gebly. Gasvrou was baie gaaf, lugreëling 'n wenner en die ...
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dawn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 121

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 17 Strauss Avenue, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink African Dawn B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 390
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 390
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 390
per nag, vir 2 mense
Bespreek

17 Strauss Avenue, Calvinia, 8190, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30d8ba3a02b73a686d0cc091daad4adff04b9034adfc3c6c13ba3fb592756f17d0774fd89ea8acdf546e06726ee589340662?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 390 per nag, vir 2 mense 121 5 1 5 17 Strauss Avenue Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.466908349025 19.780646693444
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang