African Dreams Guest House
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 25 Des 2020 tot 31 Mrt 2021.
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fraser-weg 13, Fairview Heights, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 190 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
African Dreams Guesthouse is in 'n stil en luukse woonbuurt van Somerset-Wes, hoog teen die Helderberg in die Kaapse wynstreek. Die instansie is in 'n tropiese tuin met 'n magdom voëls geleë.
Verblyf word in 3 luukse woonstelle of 2 luukse ateljees gebied. Al 3 die woonstelle het 'n gemaklike sitkamer, eetarea, 'n kombuis wat volledig toegerus is en 'n privaat stoep. Die 2 ateljees bied basiese selfsorggeriewe. Al die woonstelle en ateljees het 'n en suite-badkamer. Gaste het 'n keuse van selfsorgverblyf of B&B-verblyf teen 'n ekstra koste.
Daar is 'n swembad, WiFi, 'n braai-area en veilige parkeerplek op die perseel.
Doendinge in die omgewing sluit hengel, perdry, bergfietsry, tennis en wynproe in.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Portier
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wynproe
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Nederlands
- Duits
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Fraser-weg 13, Fairview Heights, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fraser-weg 13, Fairview Heights, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom