African Explorer Private Game Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

African Explorer is in die Vaalwater-bosveld en bied besoekers 'n unieke Suid-Afrikaanse ervaring wat verskeie doendinge soos vierwielmotorfietse en wildkyk insluit vir 'n onvergeetlike wegbreek van die daaglikse gewoel van die stad.

Die verblyf beskik oor 'n verskeidenheid suites wat geskik is vir enkel reisigers, paartjies, vriende en gesinne.

Elke kamer het gemaklike en gehalte-beddens, linne, handdoeke, sowel as badkamers.

Die lodge spog met 'n swembad, braaigeriewe en konferensiegeriewe.

African Explorer Private Game Lodge help ook gaste om hulle troudag meer spesiaal te maak. Die vriendelike personeel staan gaste by met die beplanning van doendinge soos vierwielmotorfietsry, 'n romantiese piekniek, skemerkelkies of sterrekyk.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na African Explorer Private Game Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za