African Olive Country Estate
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riastuine AH 5, Rietpoort, Parys, 9585, Noordwes
-
Vanaf
R750R638 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
African Olive Country Estate is gerieflik slegs 1 km vanaf Parys op 'n teerpad geleë en gaste kan maklik ingaan dorp toe. Die landgoed maak gebruik van vars boorgatwater.
African Olive Country Estate is die deurgangspunt na die Dome Land Wêrelderfenisgebied en bied selfsorgverblyf in luukse kothuise en ateljeewoonstelle. Alle verblyf kyk uit oor die plaas en 'n eeu-oue waterkanaal van die Vaalrivier. Die eenhede het lugversorging, stylvolle perkallinne, antieke meubels, Persiese matte, oorspronklike kunswerke en komplimentêre sjerrie word voorsien. Die luukse kothuise spog elk met 'n groot kaggel wat perfek is vir daardie koue en romantiese wintersaande. Elke eenheid, behalwe die 2-Enkelbedeenheid, het 'n TV en 'n skottel wat gekoppel is aan OpenView-kanale, maar gaste moet asb. hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. WiFi is beskikbaar.
Aangesien dit 'n werkende plaas is, kan gaste rustig sit en kyk hoe die bokke verby die stoep loop. Pak jou boek in, maak jou koelboks vol en kom geniet die asemrowende African Olive Country Estate en alles wat die omgewing van Parys bied.
Parys ervaar tans ernstige probleme met addisionele rotasie-beurtkrag en nie-drinkbare water, indien beskikbaar. Die verblyf is wel direk gekonnekteer aan Eskom so slegs nasionale beurtkrag geld, en het sy eie voorraad skoon drinkwater wat 24/7 beskikbaar is.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Deon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Riastuine AH 5, Rietpoort, Parys, 9585, Noordwes
- Gaste dink African Olive Country Estate het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Noordwes
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riastuine AH 5, Rietpoort, Parys, 9585, Noordwes