LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by African Rock Hotel & Spa | LekkeSlaap
+34

African Rock Hotel & Spa

Hotel
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villierslaan 48, Van Riebeek Park, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

African Rock Hotel & Spa bied B&B-verblyf in Kempton Park en is net 10 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af.

Verblyf is beskikbaar in 9 kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n aparte bad en 'n stort. Boonop het elke kamer lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n telefoon, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en ander luukshede.

Ontbyt word in die eetarea bedien waar ander heerlike maaltye teen verskeie kostes beskikbaar is. Die hotel het ook 'n sitarea, 'n kroeg vol voorraad, 'n spa en 'n gesondheidsateljee, 'n buitestoep met vuurmaakplek, 'n swembad, kunsvlyt-geskenkwinkel, 24 uur-sekuriteit en gratis onderdakparkeerplek.

Ander dienste sluit 24 uur-ontvangs, stadstoere, kamerdiens, pendeldienste en spa-behandelinge in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex

Ligging

  • De Villierslaan 48, Van Riebeek Park, Kempton Park, 1619, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villierslaan 48, Van Riebeek Park, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30237f1a35dc8015a065e7c1565e6dd7be5a3167f847cec62d65b5a5327ab5a2765f2f8d2d8488c7e1de29e972fbd3b115ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 900  per nag (vir 2 persone) 48 De Villiers Avenue Van Riebeek Park 1619 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -26.0765686 28.2045059
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!