LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by African Roots Guest House | LekkeSlaap
+37

African Roots Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir African Roots Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Brigette M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brigette M
Besigheidsreis

Dit was 'n lieflike plek naby alles en die personeel was baie vriendelik.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It was a lovely place, close to everything and the staff were very friendly.

See stars.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

African Roots Guest House's terugvoer

Thank you so much for your review. Hopefully, the heat did not get to you. We hope to have you stay with us again soon.
Regards,
Douglas and staff

African Roots Guest House
Albert E - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Albert E
Besigheidsreis

Ek het meer verwag.

Die kamer was netjies en skoon met my aankoms. Daar was 2 bottels water in die yskas, 1 sepie, 1 sjampoo, en 1 body lotion in die badkamer wat ek die eerste dag van my twee dae verblyf alreeds gebruik het. Toe ek die tweede aand by die gastehuis aankom, was niks van die geriewe weer geplaas nie. Gelukkig het ek nog seep oorgehad. Ek het ook die tweede aand na die swembad gegaan, maar die area om die swembad en selfs die swembad was onversorg. Die tweede aand toe ek stort was daar 3 of 4 goggas in die stort wat ek toe wel verdrink kon kry. Klaar gestort toe kry ek 'n soortgelyke gogga wat in die kamer rondhardloop, wat ek toe met goggagif gespuit het. Ek dink nie ek sal weer van African Roots gebruik maak nie. Geen lugversorging in die kamer nie. Geen haardroër in die kamer nie. Ek het vooraf geskakel oor die haardroër en daar was gesê daar is, ek het by ontvangs gaan vra, en daar was toe een aan my gegee.

African Roots Guest House's terugvoer

Hi Albert,

Ek is jammer jou ervaring was nie tot jou standaard nie. Ek vra om verskoning oor die sepie ens. wat nie die tweede aand vervang is nie - dit is nie ons beleid nie. Die rede hoekom nie net die swembad maar die hele tuin onversorg lyk is omrede ons in Polokwane vir die laaste twee maande moet water aanry met trokke en die Jojos opvul vir gebruik deur gaste. Ons word verhoed om swembaddens te vul en tuin nat te maak. Op die webwerf word daar spesifiek genoem dat die Standaard kamers net 'n dak waaier het - die Konigins en Twin kamers het lugversorging. Oor die feit dat daar goggas in jou kamer was kan ek nie veel se nie want ons bly tog in Afrika. Daar is 'n verskeidenheid akkommodasie beskikbaar in Polokwane en ek hoop jy kry iets wat meer geskik is vir jou behoeftes. Groete Douglas

African Roots Guest House
Joe F - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joe F
Besigheidsreis

Gerieflike verblyf.

Kamers is ruim en netjies, baie gerieflik. Vriendelike, goeie diens. Baie goeie ontbyt. Aangename verblyf.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Comfortable accommodation overall.

Rooms spacious and tidy, very comfortable. Friendly, good service. Very good breakfast. Pleasant stay overall.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

African Roots Guest House's terugvoer

Thank you so much for your review. We hope that you will stay with us again in the near future.
Kindest regards,
Douglas and staff

African Roots Guest House
Anita Z - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita Z
Saam met vriende

Vriendelike personeel en baie akkomoderend. Veilig, ontspannend en skoon.

Ons was baie goed geakkommodeer veral rakende die kinders. Almal het baie veilig gevoel. Verblyf was skoon en netjies en die personeel het dit ekstra lekker gemaak. Niks was 'n probleem vir hulle nie!

African Roots Guest House's terugvoer

Hi Anita,
Ek is jammer dat ek nie self daar kon wees nie, maar ek weet Sarah sou mooi na julle gekyk het. Hopelik was die weer nie te koud vir die hokkie nie.
Beste groete
Douglas

African Roots Guest House
Frikkie C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie C
Besigheidsreis

Everything was as expected, thank you.

Would definitely book here again.

African Roots Guest House's terugvoer

Dear Frikkie,

Pity I missed your stay but hopefully, my staff looked after you. We hope to see you again soon.

Regards,
Douglas

African Roots Guest House
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devenish-straat 58A, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWYVSR8Kc8Z9X2RuThIqah6Lpd0v0WfyHC6UNNrTBsNgeGqzF3C?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 58A Devenish Street Polokwane 0699 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -23.901207739014 29.468359854002
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!