Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Safari Lodge

Lodge
Impala Suite
Vanaf
Vanaf R1 920
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suite bied uitsig oor die rivier en vallei en het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n plafonwaaier, WiFi, haardroër en 'n elektriese kombers.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Wasgoed, maaltye, en fooitjies aan die personeel is teen ekstra koste.

Neem asb. kennis dat daar ’n grondpad van ongeveer 4 km is wat na die instansie lei.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Nyala Suite
Vanaf
Vanaf R2 040
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié gerieflike suite het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die suite het 'n plafonwaaier, WiFi, haardroër en 'n elektriese kombers.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Wasgoed, maaltye, en fooitjies aan die personeel is teen ekstra koste.

Neem asb. kennis dat daar ’n grondpad van ongeveer 4 km is wat na die instansie lei.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe Suite 1
Vanaf
Vanaf R2 154
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie Deluxe rivier eenheid is op die rivieroewer geleë en bied skouspelagtige uitsigte oor die rivier. Die Rivier eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n bad. Die eenheid het 'n kombuis met basiese toebehore soos 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, broodrooster en 'n ketel. Die eenheid lei na 'n ruim stoep, met ingeboude braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Wasgoed, maaltye, en fooitjies aan die personeel is teen ekstra koste.

Neem asb. kennis dat daar ’n grondpad van ongeveer 4 km is wat na die instansie lei.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe Suite 2
Vanaf
Vanaf R2 154
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie luukse rivier-eenheid is op die rivieroewer geleë en bied skouspelagtige uitsigte oor die rivier. Die Rivier-eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die eenheid het 'n kombuis met basiese toebehore soos 'n yskas, mikrogolf, 'n oond, stoof, broodrooster en 'n ketel. Die eenheid lei na 'n ruim stoep met ingeboude braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Wasgoed, maaltye, en fooitjies aan die personeel is teen ekstra koste.

Neem asb. kennis dat daar ’n grondpad van ongeveer 4 km is wat na die instansie lei.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kudu Master Suite
Vanaf
Vanaf R2 160
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie is 'n ruim suite met ingeboude kaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n klipstort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook groot skuifglasvensters met 'n majestueuse uitsig oor die rivier en vallei.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Wasgoed, maaltye, en fooitjies aan die personeel is teen ekstra koste.

Neem asb. kennis dat daar ’n grondpad van ongeveer 4 km is wat na die instansie lei.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luxury Suite
Vanaf
Vanaf R2 490
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. 'n Matras is ook beskikbaar vir 1 kind. Die kamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe en gaste het ook toegang tot gatis WiFi. Verder is daar 'n TV met DStv.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Rates displayed are on a bed-and-breakfast basis.

Huisreëls

Wasgoed, maaltye, en fooitjies aan die personeel is teen ekstra koste.

Neem asb. kennis dat daar ’n grondpad van ongeveer 4 km is wat na die instansie lei.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 660
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Medbury-plaas, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7d240317097abb8fe1d91124526e778c265fd7b34f9f89e84729fdd6547ef5bdb9a24901c32018648873988fb53a81511de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 660 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 Medbury Farm Grahamstown 6139 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.418477643276 26.498572826385