Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Koningin-kamers
- B&B
- Selfsorgkamer
- Selfsorg
- 2 enkelbedkamers
- B&B
- Standaard gesinskamer
- B&B
- Superieure Gesinskamer
- B&B
- Standaard dubbelkamer
- B&B
- Deluxe 2-slaapkamer Gesinsuite
- B&B
Huisreëls
Gaste is meer as welkom om die kombuis wat voorsien word te gebruik, maar hulle moet agter hulself skoonmaak.
Stel asb. die instansie in kennis van ekstra gaste wat mag aansluit om te bly, aangesien dit 'n addisionele fooi sal wees.
Rook is verbode in die kamers.
Geen harde musiek na 22:00 nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
663 Kingsway Road, Athlone Park, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 29 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang