Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Serendipity

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfynrylaan 257, Chintsa Oos, 5275, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

African Serendipity is 'n gastesuite op die eienaar se eiendom in die kusdorpie Chintsa-Oos. Dié eiendom is ideaal geleë sowat 500 m van die strand af.

Die selfsorg-gastesuite is op die boonste verdieping van die eienaar se huis en dit het 'n aparte ingang en 'n eksterne stel trappe. Dit beskik oor 'n slaapkamer, oopplan-slaaphoekie en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die oopplan-slaaphoekie het 'n dubbelstapelbed. Let op: die slaaphoekie is nie ideaal vir 'n paartjie nie. Die badkamer word gedeel en het 'n instapstort. Die oopplan-kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oond, yskassie, broodrooster en ketel toegerus. Die sitarea het 'n TV. Die eenheid lei ook na 'n privaat dek met 'n pragtige uitsig oor die see en die area. Wasgoedgeriewe is op versoek beskikbaar.

Daar is gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Die gashere woon op die perseel met hul Duitse Herderhond en sal beskikbaar wees om enige vrae te beantwoord of bystand te bied met advies oor die area. Indien jy bang is vir honde, is African Serendipity nie vir jou nie. African Serendipity is naby verskeie winkels, 'n bistro in die dorp en 'n paar restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by African Serendipity sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir African Serendipity
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 4

Ligging

  • Dolfynrylaan 257, Chintsa Oos, 5275, Oos-Kaap
  • Gaste dink African Serendipity het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfynrylaan 257, Chintsa Oos, 5275, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca69a1e7deb7bc0949a1774794b9dd4482afcee95201455ff7eca3383ce299cc5856d8c00e060b8051fe0fa58fbcdd23dd3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 257 Dolphin Drive Chintsa East 5275 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.828288476463 28.110537640475
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem