Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Sky Bush Camp

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mikaela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir African Sky Bush Camp
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Sophia F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia F
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike kuier 'n klipgooi van die Orpen hek af. Ons is hartelik ontvang deur Barry en sy vrou. Ons het as vreemdelinge aangekom en as vriende vertrek. 'n Lekker ontspanne naweek met 'n gesellige kuier om die vuur!

Beslis goeie waarde vir geld. Ons verblyf het ontbyt en aandete ingesluit. Vriendelike diens van die personeel. Niks was moeite nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orpen Satara-weg, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85245f83196a9fe6fd035e6a0c33f8ad3896da48dca6245148a6436a9bae34b9261cb54ecd560b835ff9440ca8a4936f832c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Orpen Satara Road Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.562403 31.100769
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem