African Sky Guest Accommodation
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 54 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Donovan V - Dec 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Donovan V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie aangenaam en rustig.
Dis my 4de keer by African Sky en het dit baie geniet. Sal enige tyd weer daar gaan bly. Baie dankie.
Erna se Terugvoer
Hi Donovan,
Dis altyd 'n plesier om julle hier te hê! Ons hoop om jul binnekort weer te sien.
Vriendelike groete
African Sky Gesin
African Sky Guest Accommodation
Susanna Q - Nov 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Susanna Q
Enkelreisiger
Goed vir 1 nag
Die gastehuis is gewild by kontrakwerkers - voorbereid daarop dat hulle baie vroeg in die oggend uitbeweeg. Parkeerplek is baie knap, so jy moet maar mooi korrel om hulle groot 4x4’s. Reg langs Ontdekkers met gepaardgaande verkeersgeraas. Verder heeltemaal goed vir 1 nag se verblyf as jy in die omgewing moet wees. Dit was my tweede verblyf en ek sal weer daar oorbly indien nodig.
Angela S - Aug 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Angela S
Saam met eggenoot/lewensmaat
Great value for money, comfortable private room and friendly service thank you!
Great place to stay. Quiet and private. Very good value for money. Friendly and welcoming atmosphere. Thank you!
Erna se Terugvoer
Dear Angela
Thanks so much, it is always so nice to get a good review!
Regards Erna
African Sky Guest Accommodation
Gawie V - Jul 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Gawie V
Besigheidsreis
Beste diens.
African Sky het ongelooflike vriendelike gasvroue. Die verblyf was van die begin af 'n plesier om daar tuis te kon gegaan het. My motor en my eie veiligheid was veilig gewees. Die ontbyt was ongelooflik lekker en genoeg om jou die hele dag versadig te kon hou. Ek kan dit met 'n oop hart aan enige iemand aanbeveel. Fantastiese diens gehad. Dankie.
Erna se Terugvoer
Hi Gawie,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering en komplimente - dit was absoluut 'n plesier om jou te akkmmodeer en ons sien daarna uit om jou binnekort weer te sien…
Vriendelike groete
Mooi bly!
Erna
African Sky Guest Accommodation
Daphne B - May 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Daphne B
Veilige, rustige verblyf, netjiese kamers.
Erna is die perfekte gasvrou, vriendelik en ontbyt was baie lekker - Ons was 'n groep van 12 mense en het lekker gekuier by die swembadarea tot laat aand. Geen probleme of klagtes. Baie bekostigbaar & naby winkels.
Erna se Terugvoer
Beste Daphne,
Ek het julle vreeslik geniet, veral die gelag om die braai. Julle was 'n groep duisend!
Groete,
Erna
African Sky Guest Accommodation
Elana S - Oct 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Elana S
Baie klein kamers en parkeerarea, wel baie skoon.
Die kamer en beddegoed was silwerskoon. Dit was egter baie beknop en klein. Ek het al vir dieselfde geld by ander gastehuise in groter kamers gebly. Hierdie is vir seker vir die besigheidsreisiger wat net 'n bed en stort soek.
Willie M - Sep 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Willie M
Gesin met klein kinders
Was baie lekker.
Voldoen aan ons standaarde en ons sal mense aanbeveel.
Erna se Terugvoer
Dankie Mnr Meintjies. Bly julle het lekker gekuier hier by ons. Maak weer so.
Groete
African Sky Guesthouse Accommodation
African Sky Guest Accommodation
Alta B - Sep 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Alta B
Saam met vriende
Teleurstellend.
Dit is vir seker nie 'n 3-ster nie.
Erna se Terugvoer
Hi Alta,
Jy het vir 'n groep mense bespreek en dit is altyd moeilik om almal tevrede te stel met jou keuse.
Groete,
Erna
African Sky Guest Accommodation
Mari R - Jun 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Mari R
Saam met vriende
Vriendelike hulp van gasvrou ontvang.
Ons is vriendelik ontvang, het slegs een aand oorgeslaap maar het geen probleem ervaar nie.
Erna se Terugvoer
Hi Mari,
Baie dankie vir julle review.
Groete,
Erna
African Sky Guest Accommodation
Harry C - May 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Harry C
Saam met eggenoot/lewensmaat
Erna het dit met voortreflike diens die moeite werd gemaak.
Omdat ons van ver reis, baie laat sou moes inklok, het ons op African Sky besluit omdat hulle inklok tyd eers 23:00 sluit. Erna het uit haar pad gegaan en ons die oggend vroeg al laat draai om tot die hek en kamer toegang te kry wat ons vry gemaak het om gemaklik later in die nag te kon inkom en slaap.
Erna se Terugvoer
Hi Harry,
Baie dankie vir die terug voering, ons stel dit hoog op prys.
Groete,
Erna
African Sky Guest Accommodation
Lesego S - Apr 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Lesego S
Saam met eggenoot/lewensmaat
Not at all.
Hot water taps are not in a good condition.
Erna se Terugvoer
Dear Lesogo,
Some of the bigger units have gas geysers, to ensure there is always hot water for bigger groups. I cant understand what you mean with taps not in good order. As there is nothing wrong with the taps and it is in good order. Please come to reception at any stage during your stay next time to come and let us know about any issues.
Kind regards,
Erna
African Sky Guest Accommodation
Anja A - Oct 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Anja A
Saam met eggenoot/lewensmaat
It was so convenient to stay here and Erna and her husband made us feel very at home. Thank you!
Our room was so comfortable. We came from Namibia and the little kitchen was just the right thing for us. It was also very quiet and we had two good nights sleeps.Thank you Erna and Kevin for your friendliness. We really can recommend African Sky Guest Accommodation.
Erna se Terugvoer
Dear Anja
Thank you for taking the time to review us. You have such a sunny outgoing personality and it was a pleasure to host you and your family.
Kind regards
Erna and Kevin.
African Sky Guest Accommodation
Francois P - Sep 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Francois P
Gesin met tieners
Gasvry
Erna was 'n baie vriendelike en bedagsame gasvrou. Sal enige tyd in die toekoms weer daar oorslaap.
Debbie E - Aug 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Debbie E
Saam met vriende
Baie gasvry en vriendelik.
Die verblyf was great. Dit was net bietjie deurmekaar hoe en waar jy ingaan maar sodra jy ingeboek is is als mooi jong. Dankie baie.
Erna se Terugvoer
Hi Debbie
Baie dankie vir die wonderlike resensie.
Vriendelike groete
Erna
African Sky Guest Accommodation
Marethe O - Jul 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Marethe O
Gesin met klein kinders
Geskik vir een aand.
Geen warm water. Parkering bitter beknop.
Erna se Terugvoer
Daar is gerieflike parkeer plekke vir 20 voertuie! Daar was 'n abnormale hoeveelheid voertuie hierdie naweek, groot SUV's of Microbussies met extra sleep waentjies. Almal ouers hier vir die hokkie wedstryde hier afgelope week. En jammer ek het agterna gaan kyk, julle het die kraan heeltemal in die verkeerde posisie gehad vir die gas stort, dit was weg gedraai van die rooi lyn.. Jammer vir die ongerief. Groete Erna
African Sky Guest Accommodation
Janine V - Jul 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Janine V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Verblyf was perfek vir oornag, dit was netjies en skoon.
Sien sterre.
Erna se Terugvoer
Hi Janine,
Baie dankie dat jy tyd geneem het om ons te rewiev.
Ons streef daarna om ons gaste die beste ondervinding moontlik te bied.
Nogmals baie dankie
Erna
African Sky Guest Accommodation
Elmarie E - May 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Elmarie E
Gesin met tieners
Goed.
Mooi, skoon en vriendelik.
Erna se Terugvoer
Beste Elmarie,
Baie dankie vir die terugvoer.
African Sky Guest Accommodation
Marietjie F - Dec 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Marietjie F
Gesin met tieners
Goed genoeg vir een nag.
Blyplek was klein, maar netjies. Vriendelike en hulpvaardige ontvangs. Al was daar 'n dubbelbed op die foto's was daar slegs enkelbeddens in ons kamers. Wat egter regtig nie lekker was nie, is dat die gas-geysers vooraf op 'n vasgestelde temperatuur gestel is. Ons het in lou water gestort wat baie onaangenaam was. Die tweede stort se watervloei was ook baie swak. Aangrensende straat dra baie verkeer en is taamlik steurend tot laat-aand.
Elizma C - Oct 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Elizma C
Gesin met klein kinders
Gepas vir vinnige oorslaap.
Parkering was 'n nagmerrie! Kamer was netjies, maar kort beslis aandag en die skoonmaak kan beslis opgeknap word, maar darem nie onaangenaam gewees nie.
Erna se Terugvoer
Goeie dag Elizma,
Ons is altyd stampens vol oor naweke, daar is 18 parkeerplekke maar ongelukkig is daar soms groot dubble kajuit voertuie wat baie spasie opneem.
Baie dankie vir jou eerlike opinie, ons sal beslis die raad te harte neem.
Vriendelike groete
African Sky Guest Accommodation
Donovan V - Jun 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Donovan V
Saam met vriende
Goeie diens en goeie waarde vir geld.
Lekker verblyf met goeie diens. Die eienaar is baie hulpvaardig. Sal weer daar gaan bly.
Erna se Terugvoer
Hi Donovan,
Baie dankie vir die possitiewe resensie dit was 'n plesier om julle te kon akkommodeer.
Vriendelike groete
African Sky Gastehuis
Erna
African Sky Guest Accommodation
John D - Mar 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
John D
Saam met eggenoot/lewensmaat
Ons het die verblyf baie geniet.
Wanneer ons weer in Krugersdorp moet oornag dan sal ons by African Sky tuisgaan. Dankie ook aan LekkeSlaap. Ons het julle op 'n vorige geleentheid gebruik en is baie tevrede met die diens.
Erna se Terugvoer
Hi Martie
Baie dankie vir die possitiewe resensie.
Groete
Erna
African Sky Guest Accommodation
Irma V - Jan 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Irma V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Om jou kop op 'n kussing te sit met die basiese benodighede was heel gerieflik.
Goeie ontvangs en diens in Afrikaans. Skoon en netjiese kamers. Net wat ons behoefte was.
Erna se Terugvoer
Baie dankie Irma!
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Was baie aangenaam om jou gesin hier te kan huisves.
Julle is regtig besonderse mense!! Ons sien uit daarna om julle weer hier by te kan akkommodeer.
Vriendelike groete
Erna
African Sky Guest Accommodation
Johan M - Dec 2015
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Johan M
Enkelreisiger
Aangenaam.
Die verblyf was aangenaam en die kamer gerieflik. Een van die bedlampies het egter nie gewerk nie en dit sou beslis 'n probleem wees vir 'n paartjie. Die ontvangs was baie professioneel en behulpsaam. Die koste was egter vir my as enkelpersoon 'n bietjie aan die duur kant. Ek het nie ontbyt geniet nie so ek kan nie kommentaar lewer nie. Die parkeerarea is egter baie klein en persone met groot voertuie sal werklik 'n probleem hê om in en uit te beweeg.
Jan B - Nov 2015
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jan B
Saam met eggenoot/lewensmaat
Dit was "awesome".
Alles was netjies skoon en sal aanbeveel vir familie en vriende.
Johan S - Oct 2015
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Johan S
Saam met eggenoot/lewensmaat
Aan alle verwagtinge voldoen!
Waarde vir geld en ons was baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel.
Erna se Terugvoer
Baie dankie, julle!
African Sky Guest Accommodation
Dawie K - Jul 2015
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Dawie K
Saam met eggenoot/lewensmaat
Die besprekings deur LekkeSlaap is uiters professioneel en maklik om te gebruik.
Ons ontvangs was baie vriendelik en ons het onmiddellik tuis gevoel. Die verblyf was aangenaam met genoeg koffie en warm komberse.
Erna se Terugvoer
Baie dankie aan julle. Groete Erna
African Sky Guest Accommodation
Chantelle A - May 2015
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Chantelle A
Saam met eggenoot/lewensmaat
Eienaar baie vriendelik!
Dit is baie naby aan die winkels ens. Ek is net 'n bietjie ongelukkig want ek het gevra of daar 'n moontlikheid is om net 'n uur langer te kan bly maar ons moes 10 uur uit wees. Die oggend toe ek wou stort was daar glad nie warm water gewees nie.
Waldemar R - Mar 2015
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Waldemar R
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie netjies en toegerus!
Dit was baie lekker, sal beslis weer gaan.
Beverley S - Dec 2014
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Beverley S
Gesin met tieners
Convenient location; but no breakfast provided.
The location is convenient and the room clean. Sign says African Sky B&B, but no breakfast was provided for us.
Jana K - Nov 2014
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jana K
Saam met eggenoot/lewensmaat
Puik!
Kamers is skoon en netjies en ons het BAIE lekker geslaap na 1700 km. Erna het vir ons gewag omdat ons laat sou arriveer en was die heelpad per SMS met ons in verbinding.
Dirk S - Oct 2014
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Dirk S
Saam met eggenoot/lewensmaat
Rustig en baie veilig.
Maklik om te kry. Vriendelike ontvangs. Kamers baie, baie netjies en lekker koffie vir die vroegoggend.
Annatjie F - Aug 2014
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Annatjie F
Gesin met tieners
Vriendelike ontvangs, baie gasvry en skoon eenhede!
LekkeSlaap was baie hulpvaardig! Die gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Die slaapeenhede was mooi skoon, jy't gemaklik daar gevoel én veilig. Ons het 'n baie lekker ontbyt geniet - werklik waarde vir jou geld!
Francois D - Jul 2014
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Francois D
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie skoon en netjies. Vriendelike ontvangs en vriendelike bestuur. Waarde vir geld.
Kan verblyf definitief aanbeveel.
Tebogo J - Jul 2014
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Tebogo J
Nice host
Nice host but areas of improvement required. Ie: light needed in the yard at night, and new bedding (sheets and duvets and towels needed).
Tanya R - Jul 2014
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Tanya R
Besigheidsreis
Alles was goed.
Die voëls en hoenderhaan kan jou wakker raas.
Harry M - Jun 2014
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Harry M
Perfect
I enjoyed my stay at this guest house very much. Would recommend them to anyone. Thank you.
Annemie D - May 2014
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Annemie D
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie goeie ontvangs en het heerlik gebly.
Erna is 'n wonderlike en baie vriendelike gasvrou. Die plek is pragtig en baie skoon en netjies. Sal belis weer daar gaan oornag.
Clifford R - Apr 2014
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Clifford R
Besigheidsreis
Rustig!
Baie kalm en rustig, en goeie waarde vir geld.
Dries L - Feb 2014
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Dries L
Gesin met tieners
Baie vriendelik en behulpsaam!
Sal weer van hulle gebruik maak om oor te bly. Veilig, skoon en goeie diens.
Larry R - Dec 2013
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Larry R
Saam met eggenoot/lewensmaat
Erna kon nie genoeg vir ons doen nie. Ons het die waardeer.
We were very comfortable because Erna made us feel like family at home!
Sunette D - Aug 2013
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Sunette D
Dit was netjies, stil en rustig!
Ons sal definitief julle aanbeveel vir vriende en familie. En ons sal ook weer van julle gasvryheid gebruik maak. Baie dankie!
Sheree H - Jul 2013
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Sheree H
Very convenient, staff very helpful and courteous.
Very good, central and clean.
Sonel D - May 2013
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Sonel D
Gesin met klein kinders
Baie lekker daar gebly
African Sky is regte waarde vir geld. Die mense is vriendelik, behulpsaam en laat 'n mens sommer tuis voel.
Lana R - May 2013
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Lana R
Good service
Real value for money and was assisted professionally.
Razia C - Apr 2013
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Razia C
Saam met eggenoot/lewensmaat
Great
Wonderful - 5* for all!
Tsabana N - Mar 2013
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Tsabana N
Gesin met klein kinders
Nice place to stay at.
My family and I enjoyed our stay at this place.
Elsabe L - Feb 2013
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Elsabe L
Excellent!
I had a fantastic stay at African Sky Guest Accommodation, and am already planning a return visit in the next few months.
Oliver M - Jan 2013
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Oliver M
Reasonably priced accommodation with good, professional customer services.
Perfect, if you need somewhere safe to stay in the area for a reasonable price. I was impressed by the breakfast selection and service - not bad for R40.
Thuli L - Dec 2012
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Thuli L
Saam met eggenoot/lewensmaat
African Sky Guest Accommodation is a home away from home, very intimate
My partner and I had an awesome time, the hospitality received from Erna was incredible. We had our privacy, the breakfast was so flavorful. We will definitely go back there. We enjoyed ourselves very much.
Micheal G - Sep 2012
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Micheal G
It was exceptable
The house was very acceptable, just regretted that the braai facility wasn't up to standard - but everything else was wonderful, thank you.
Colleen B - Jun 2012
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Colleen B
Saam met eggenoot/lewensmaat
Very good, slightly smokey smell lingered though
However, overall I was very satisfied - will recommend to friends.
Renette G - Oct 2011
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Renette G
Besigheidsreis
My staff were extremely happy - thank you!
The support that my staff received was outstanding. Thank you for making it easy for them to adjust to being in a new town.nWe will make use of your establishment again very soon!nn
Nicky N - Sep 2011
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Nicky N
Good stay
Well furnished room, decent location and good customer service.
Frank M - Sep 2011
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Frank M
Besigheidsreis
Not bad but can inprove.
Parking a major problem and the space is much too small.
Gaste wat na African Sky Guest Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |