Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lizel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Cerise H - Mei 2024
Algehele gradering
Goeie, vriendelike diens.
Africanos Country Estate se terugvoer
Goeie dag Cerise H
Baie dankie, ons hoop om julle weer in die toekoms by ons te verwelkom.
Vriendelike groete
Lizel
Gerhard V - Des 2023
Algehele gradering
Worth every penny.
Thys D - Des 2021
Algehele gradering
'n Baie lekker ervaring vir die 2de keer wat ons daar bly!
Jennifer B - Mrt 2021
Algehele gradering
Beautiful rooms. Stunning location.
Dian L - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlik, rustig en pragtig.
Herman V - Sep 2019
Algehele gradering
It was great.
Réstelle D - Jun 2019
Algehele gradering
Ontspannend en goeie waarde vir geld!
Marija R - Mrt 2019
Algehele gradering
Good food and service.
Frans D - Mrt 2019
Algehele gradering
Lieflike plek, mooi kamers en heerlike kos.
Louis V - Jan 2019
Algehele gradering
Ongelooflik mooi en netjies met goeie vriendelike personeel.
Dewald M - Aug 2018
Algehele gradering
Verskriklik lekker!
Kassie K - Jan 2016
Algehele gradering
Ekstra myl word geloop.
Africanos Country Estate se terugvoer
Goeie dag Kassie,
Baie dankie vir die mooi boodskap. Ons is baie bly om te hoor julle het die tyd hier by ons baie geniet.
Vriendelike groete,
Lizel
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R336, Addo, 6105, Oos-Kaap