AfricaSky Gastehuis
Beskrywing
Kamer met óf 'n dubbelbed of 2 driekwartbeddens en en suite-badkamer met aparte stort en bad. Ander geriewe sluit klimaatbeheerlugversorging, WiFI, satelliet-TV en 'n lessenaar in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt
Huisreëls
Retoer lughawe-vervoer. R250 in totaal vir die voertuig.
Kinders tussen die ouderdomme van 0 en 3 bly gratis.
Kinders tussen die ouderdomme van 4 en 15 betaal R260.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
182 Outeniqua Avenue, Pomona, Kempton Park, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 48 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang