Harrismith Akkommodasie by Africlassic Guest House Harrismith | LekkeSlaap
+10
+10

Africlassic Guest House Harrismith

3 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R890 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wardenstraat 91, op die hoek van Hamiltonstraat, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Africlassic Guest House is in Harrismith in Platberg se voorheuwels geleë en bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis wat uit die 1950’s dateer. Die gastehuis weerspieël 'n tydlose skoonheid in 'n vreedsame omgewing.

Daar is 12 gastekamers en elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, lessenaar, waaier, verwarmer, mikrogolf en yskassie. Sommige kamers het kombuisies en tafels met stoele.

Trekpleisters in die omgewing sluit Sterkfonteindam, Harrismith Buiteklub, Mount Everest Wildreservaat en Platberg Bergreservaat in. Doendinge sluit bergfietsry, voëlkyk en voetslaan in.

Kenmerke

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 3 resensies vir Africlassic Guest House Harrismith
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.3/5

Ligging

  • Wardenstraat 91, op die hoek van Hamiltonstraat, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Gaste dink Africlassic Guest House Harrismith het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R890
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R890
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R890
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wardenstraat 91, op die hoek van Hamiltonstraat, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7zyzDweEFVIqCQteKEmuxrChwBtTWLWqQm3YiM3eGvXYTfd44O?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R890  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 91 Warden Street on the corner of Hamilton Street Harrismith 9880 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.279836379286 29.133938220901
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za