Afsaal 409 Holiday Letting
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: Kusweg 21, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Afsaal 409 Holiday Letting is 'n selfsorg-woonstel in 'n veilige kompleks in Amanzimtoti. Dié kompleks is ideaal op die strandfront en net oorkant die Toti-winkelsentrum geleë.
Die woonstel is geskik vir 6 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, ketel en broodrooster toegerus.
Die oopplan-eenheid het 'n leefarea met 2 dubbelslaapbanke en 'n TV. Hier kan gaste die pragtige see-uitsigte geniet. Daar is veilige parkeerplek in die kompleks.
Verder is die kompleks naby kroeë, koffiewinkels en kruidenierswinkels geleë en is net 60 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.
Slaapplek
’n Bespreking by Afsaal 409 Holiday Letting sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.2/5
Mlungisi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Jaar gelys 2
Ligging
- Kusweg 21, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Afsaal 409 Holiday Letting het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: Kusweg 21, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom