4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Nuwerust Street, Nieuwe Rust, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Afsaal Cottage bied selfsorgverblyf op ’n kleinhoewe naby Vredenburg aan die Weskus. Dié area het ’n baie gewilde vakansieroete geword vir dié wat uit die stad wil ontsnap met sy bekoorlike vissersdorpies, die Weskus Nasionale Park, Fossielpark, en die asemrowende blommeskouspel in die lente.
Die verblyf bestaan uit ’n eenslaapkamer-kothuis en bied slaapplek aan 4 gaste. Die kamer het ’n dubbelbed en slaapbank en die badkamer beskik oor ’n Victoriaanse bad en stort.
Die oopplan-kombuis is toegerus met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en braaigeriewe, en die sitarea het gemaklike sitplek. Daar is binne- en buitebraaigeriewe en veilige parkeerplek.
Gaste kan ontbyt of ligte etes by die Afsaal Padstal geniet of die omliggende dorpies verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Alta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 2 Nuwerust Street, Nieuwe Rust, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
- Gaste dink Afsaal Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Nuwerust Street, Nieuwe Rust, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang