LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Afsaal Holiday 412 | LekkeSlaap
+14

Afsaal Holiday 412

Selfsorg
Spesiale Aanbod 14% af

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6 vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 8 Nov 2020 tot 30 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 21, Afsaal 412, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 R557 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Afsaal Holiday 412 is teen die strandfront in Amanzimtoti geleë en is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 'n gesin van 4.

Die woonstel is op die vierde verdieping en word via 'n hysbak bereik. Die woonstel het ook 'n pragtige uitsig oor die see vanuit die slaapkamer en sitkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir 2 kinders. Die badkamer het 'n bad en linne word voorsien. Gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan in die sitkamer voor die TV met OpenView ontspan. Gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder, -afstandbeheer en -slimkaart saam te bring as hulle meer kanale wil hê.

Die kompleks het gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek. Rook is verbode by Afsaal Holiday 412 en troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Amanzimtoti bied 'n verskeidenheid restaurante en winkels en doendinge soos visvang, duik, snorkel en branderplankry. Gaste kan die Sardienloop tussen Junie en Augustus aanskou of die Amanzimtoti Bird Sanctuary, die Ilanda Wilds Natuurreservaat, Splash Water World Waterpark en vele meer besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Afsaal Holiday 412 sluit in:

Dubbelbed Kinderstapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kusweg 21, Afsaal 412, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Amanzimtoti KwaZulu-Natal
was R650
Vanaf R557
per nag (plek vir 4)
was R650
Vanaf R557
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 21, Afsaal 412, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9e78b45aa91f03e246c79e0eb782b70ade990f76fb896f762eb2dc8dac841bc643dba648a393382f71ed78ca1612e96cd35?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R650, nou Vanaf R557  per nag (plek vir 4) 21 on Beach Road Afsaal 412 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.055941928876 30.884535411611
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!