8 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 21 Beach Road, Herolds Bay, 6616, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Afsaal is in die idilliese kusdorpie Heroldsbaai. Dit is 'n strandfront-selfsorghuis wat ideaal is vir 'n gesin of groep vriende op soek na 'n afgesonderde vakansie stapafstand van die strand.
Die lieflike huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelmatrasse. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Gaste deel 2 badkamers met 'n bad en 'n stort of net 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 8 gaste. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV.
Die leefarea lei na die stoep met 'n pragtige see-uitsig. Gaste het direkte toegang tot die strand en kan dus kanovaart, swem of staanroei geniet.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Albertus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 21 Beach Road, Herolds Bay, 6616, Wes-Kaap
- Gaste dink Afsaal het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21 Beach Road, Herolds Bay, 6616, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang