+49
Selfsorg in L'Agulhas

Agulhas Splendour

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Louise V
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Stunning location! Best value-for-money getaway in Agulhas. A week at Agulhas Splendour didn't feel enough! What an absolute gem, located in a private reserve and boasting magnificent views. I loved how quiet and calm the neighbourhood was, and super safe as well. Exactly the right place if you just want to get away from it all. The apartment had any and all amenities you may need, was super clean, and felt luxurious from the moment I walked in. Meryl and Owen were the icing on the cake, being welcoming and attentive hosts, who went out of their way to ensure that everything was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Meryl
Agulhas Splendour
Thank you so much, Louise! It was an absolute pleasure to meet you, and we look forward to hosting you again soon. Kind regards, Owen & Meryl

Suzette B
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Pragtige uitsig, veilige huis met vriendelike gashere. Hierdie akkommodasie was alles en meer! Dit het dadelik soos 'n 'home away from home' gevoel, en die ervaring was uitstekend. Die uitsig was asemrowend mooi, en die omgewing was baie veilig en stil. Die gashere verdien spesiale lof vir hul vriendelikheid en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Meryl
Agulhas Splendour
Thank you so much, Suzette! It was a pleasure to have you at our accommodation. We look forward to another visit soon. Kind regards, Owen & Meryl

Eduline B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Best accommodation we've ever booked. This was the best accommodation that I've ever booked. Everything that we needed was there and even more. Meryl went out of her way to make sure we were happy and satisfied.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Meryl
Agulhas Splendour
Thank you Eduline! It was an absolute pleasure to have you and your family stay at our accommodation. We look forward to hosting you again. Kind regards, Owen & Meryl

Theo B
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Siels strelend, vredevol en gesellig. Ek het my verblyf terdege geniet. Lieflike uitsig, vreedsame omgewing en baie vriendelike gashere het dit baie genotvol gemaak. Goed toegeruste kombuis en braai area dra by tot baie plesier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Meryl
Agulhas Splendour
Dankie Theo, dit was 'n plesier om jou by ons verblyf te hê. Hoop om jou gou weer te sien. Groete Owen en Meryl

Abrie M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Stunning. Ek moet eerlik sê dit was baie rustig en lekker gekuier. Meryl was regtig uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Meryl
Agulhas Splendour
Hi Abrie, Thank you! It was an absolute pleasure to host you and your family. We look forward to welcoming you back in the near future. Kind regards, Owen & Meryl

Wikus V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Exceeded all expectations! Baie lekker. The hosts were amazing, so welcoming and accommodating, adding so much attention to detail. They went above and beyond to ensure our stay was a memorable one. We thoroughly enjoyed our stay and will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Meryl
Agulhas Splendour
Hi Wikus, Thank you! It was an absolute pleasure to host you and your three beautiful boys at our home. We look forward to seeing you again. Kind regards, Owen & Meryl

Charmaine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

It was just perfect. The accommodation was absolutely amazing. The hosts were super friendly. The view was breathtakingly beautiful. We would highly recommend this venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Meryl
Agulhas Splendour
Hi Charmaine, Thank you, it was an absolute pleasure hosting you at Agulhas Splendour. We look forward to seeing you again soon. Kind regards, Owen & Meryl

Schalk B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitstekend! Ons is baie vriendelik ontvang. Alles was baie netjies en skoon. Die plekkies is volledig toegerus en baie gerieflik. Die area is stil en rustig. Ons het dit baie geniet! Sal beslis weer daar oorbly, as ons in die omgewing is. Dankie vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Meryl
Agulhas Splendour
Thank you! It was an absolute pleasure to host you and Annezelle at Agulhas Splendour. We look forward to having you visit us again.

Courtney S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Luxurious. Out of this world! Meryl and Owen are amazing hosts and made us feel right at home. Our girls were so comfortable with them they often went to visit the couple. We can't wait to return. Agulhas Splendour is definitely one for the books, a must-visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Meryl
Agulhas Splendour
Dear Courtney, It was an absolute pleasure to host you and your family. We enjoyed having the girls visit us. We look forward to seeing you again. Kind regards, Meryl & Owen Pritchard

Annaliza W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Baie lekker gebly. Ons het dit baie geniet! Owen en Merryl stap die ekstra myl om alles so gemaklik en gerieflik moontlik te maak. Alles is skoon, netjies en modern. Die uitsig is asemrowend mooi. Die eenheid het alles in wat mens nodig het, en die buite braai met die uitsig is 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Meryl
Agulhas Splendour
Dear Annaliza It was an absolute pleasure to host you and your family. We look forward to seeing you again soon. Kind regards, Owen & Meryl

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Meryl Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf R2 752
10 % AF
R 2 752 R 2 477
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 752
10 % AF
R 2 752 R 2 477
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 752
10 % AF
R 2 752 R 2 477
per nag (plek vir 4)
Bespreek

27 Protea Drive, L'Agulhas Private Nature Reserve, Agulhas, Western Cape, 7287, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA076c70d4278a8ae9485c2e819976fc1a6ad563242bd54c97da2f5df5ca6c44d420d6f5bd837a4492c61148996cf0cdfced3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 752 nouVanaf R2 477 per nag, vir 4 mense 13 5 1 5 27 Protea Drive, L'Agulhas Private Nature Reserve Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.814144122344 20.022330340308
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang