Agterplaas
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 66, 6th Laan, Melville, 2092, Gauteng
- Vanaf R699 per nag (plek vir 1)
Beskrywing
Agterplaas is Afrikaanse kunstenaars Jannie du Toit en Lochner de Kock se eie stukkie trots in die hart van Johannesburg. Dié gastehuis is in 'n baie stil straat geleë en kyk oor die historiese Melville Koppies Natuurreservaat uit. Die uitsig, rustigheid en voëllewe noop besoekers om te vergeet dat hulle in Suid-Afrika se besigste stad is.
Daar word verblyf in 9 en suite-kamers gebied wat as enkel-, dubbel, 2-enkel- of tripelkamers opgemaak kan word deur 'n slaapbank by te voeg. Dié ruim kothuis het selfsorggeriewe wat ideaal is vir langer verblyf, asook 3 sakpaskamers wat effens kleiner is of nie 'n uitsig het nie. Al die eenhede het waaiers, verwarmers, 'n DStv-pakket, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Gratis veilige parkeerplekke is beskikbaar en ons voorsien gratis WiFi-internettoegang.
'n Verskeidenheid ontbytkeuses word in die groot eetkamer met outentieke oregon-dennehoutvloere en geparste staalplafonne. Ons sal vir jou heerlike aandetes teen bekostigbare pryse op versoek maak.
Beperkte informele vergadering en konferensiegeriewe is beskikbaar. Lughawe-pendeldienste is teen kompeterende pryse beskikbaar.
Besienswaardighede in die area sluit Melville se 7de Laan-boetiekwinkels, boekwinkels, koffiewinkels en nagklubs in. Die Universiteit van Johannesburg is net 3 km weg, Wits is 7 km weg, die SABC, Media Park en Milpark Hospitaal, asook Garden City en Helen Joseph is net 5 km weg.
Hierdie verblyf het sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Aktiwiteite Naby
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Vlaams
- Frans
- Duits
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lut Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 66, 6th Laan, Melville, 2092, Gauteng
- Gaste dink Agterplaas het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Melville Randburg Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 66, 6th Laan, Melville, 2092, Gauteng