Beskrywing
Die chalets bied elkeen slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Dié 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond toegerus. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die eenheid/kamer het
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. daarop dat die tarief 'n toerismeheffing van 1% uitsluit.
Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 594 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die Cavernbergpad, Noordelike Drakensberge, 3354, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom