Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aha Kathu Hotel

Hotel

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Thabiso Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 34 resensies vir Aha Kathu Hotel
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.2/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.8/5
Carla S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carla S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Made the stop over a very friendly and pleasant experience.

Staff extremely friendly and efficient. Amenities excellent. Pity about the location as in an industrial area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aha Kathu Hotel se terugvoer

Good day

Thank you for choosing Aha Kath Hotel.

We are happy if you enjoyed staying with us, we hope you will visit us again.

Kind regards
Reservations

Aha Kathu Hotel
Gerhard V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard V
Enkelreisiger

Reg vir besigheidstrip.

Ligging is dalk nie so goed nie, maar binne is alles baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mack S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mack S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice.

It was a pleasant stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco Konig K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco Konig K
Besigheidsreis

Netjies en konsekwent.

Die fasiliteite en geriewe is goed onderhou en netjies. Die ontbyt is gepas en stiptelik gereed, ongeag beurtkrag. Ek sal hoogs aanbeveel vir sakereisigers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hein V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ietwat teleurstellend weens ligging en gevind dat toegangsbeheer nie doeltreffend is nie - hoofhek was op 'n stadium onbeman en hek was oop vir vrye toegang.

Ons het 'n trollie benodig en gevind dat die ontvangs nie met so iets toegerus is nie. Die ontvangsdame het egter 'n oplossing gevind en 'n kruidenierstrollie uit die kombuis gaan haal waarin ons sekere bagasie kon laai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diane E S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Diane E S
Enkelreisiger

Situated in an industrial estate and next to a very busy main road. Ground floor particularly noisy in the morning.

I thought someone was trying to access my room late at night with a room card. I had locked the inside lock. It was quite frightening. In the morning I realised it could have been someone trying to find their room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samuel Kamela M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Samuel Kamela M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice.

Everything was good, except the electricity supply. Please buy a generator, yes we have electricity challenges in the country but try to improve your supply.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie K
Besigheidsreis

Verblyf was stylvol.

Kamers baie netjies en skoon. Goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
William D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was heel aangenaam.

Net die pad na die perseel is bitter swak en beligting en aanwysings kan baie verbeter, anders lekker gebly en ontbyt was goed gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Breganza J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Breganza J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aha Kathu Hotel is perfek vir oornag.

Aha Kathu Hotel is die perfekte oornagplek. Dit is meestal 'n besigheidsverblyf, met baie myne in die omgewing, maar dit het vir ons wat op pad na Namibie was, perfek vir een nag gewerk. Sal dit weer gebruik in die toekoms. Die personeel is vriendelik en baie hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cm Lab (pty) Ltd - Clifford H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cm Lab (pty) Ltd - Clifford H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, veilig met vriendelike personeel.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
M E J H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
M E J H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Drie uit tien.

Rooi stof oral, ligging reg langs raserige pad. Stortvloer lewensgevaarlik-glad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emile N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile N
Gesin met tieners

Ons het 'n wonderlike tyd gehad met julle, baie dankie.

Alles was wonderlik en ontbyt was fantasies, julle diens was baie professioneel en personeel baie vriendelik ons waardeer dit regtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renate V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Renate V
Gesin met klein kinders

Netjies en ideaal vir besigheidsreisigers, maar nie vir toeriste of gesinne.

Die hotel is nie in die aangenaamste area geleë nie, en mens moet 'n grondpad volg om daar uit te kom. Die kamer was netjies en het alles in wat 'n mens sou benodig. Dit is egter maar relatief raserig. Mens kan hoor wat in die gang en ander kamers gesê word. Mense wat dus vroeg of laat in-/uitteken, kan steurend wees. Ek sal dit nie aanbeveel vir 'n gesin of paartjie nie, maar eerder iemand wat vir besigheid reis en dus net 'n slaapplek benodig. Die personeel was egter vriendelik en ons was tevrede met die verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjiese diens.

Skoon en netjiese kamers. Ontbyt was heerlik. Was net baie raserig gewees, gaste onbedagsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en rustig.

Alle personeel was vriendelik en so behulpsaam. Hulle moet dalk net hulle kliënte inlig dat die paadjie na die hotel toe 'n grondpad is en wanneer die kombuis in die aand oop is of nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Charl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Goeie ervaring in Kathu.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen T
Besigheidsreis

Prefect stay.

Perfect for business.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aha Kathu Hotel se terugvoer

Good day Stephen
Thank you for choosing aha Kathu Hotel, and we are looking forward to accommodate you on your next trip to Kathu.
Kind regards,
aha Kathu Hotel Reservations

Aha Kathu Hotel
Matome K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Matome K
Besigheidsreis

Awesome and stuff is friendly.

I will use the hotel again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf met 'n ongelooflike ontbyt. Regtig goeie waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld verblyf. Baie netjies en fantastiese ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels K

Oornag stop na Augrabies.

Die kamers was skoon en netjies. Uitstekende ontbyt en hulpvaardige personeel wat hand gegee het terwyl dit gereën het tydens ons vertrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi F
Besigheidsreis

Netjies, professionele diens, gerieflik.

Gerieflik geleë naby aan besighede, winkels, en myne. Ideaal vir konsultante wat in die gebied moet werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Burgers Equipment And Spares B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burgers Equipment And Spares B
Besigheidsreis

Baie netjies, veilig en rustig.

Die kamers is netjies en skoon, en die mense is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wiana M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiana M
Saam met vriende

Netjies, vriendelik en gemaklik.

Die hotel was maklik om te kry in Kathu en die personeel was altyd vriendelike en op hulle pos. Ons het baie lekker gemaklik daar gebly. Sal beslis weer gebruik maak van hulle dienste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrisitne S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Chrisitne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Badkamer is vuil.

Badkamer is vuil. Geen toiletborsel. Geen venster of trek in badkamer. Kamer vol stof. Gordyne maak nie behoorlik toe nie. Hotel geleë lanks 'n trokstaanplek. Baie prostitute wat rondloop daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phiwokuhle M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Phiwokuhle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Our stay was nice, short but nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Charl N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagverblyf

Geen maaltyd beskikbaar in die hotel, behalwe ontbyt nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermann S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermann S
Besigheidsreis

Uitstekend diens en goeie waarde vir geld.

Sal die hotel enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlien F - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carlien F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was aangenaam, met skoon geriewe en goeie ontbyt.

Mooi hotel met vriendelike personeel. Goeie nagrus gehad. Die ligging is 'n probleem, aangesien dit in 'n ontwikkelende area lê. Hoop dit word spoedig reggestel. Sal aanbeveel vir ander besoekers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karin V
Enkelreisiger

Goeie fasiliteite en baie mooi, miskien net kombuis vergroot vir oggend en aandete.

Die hotel ligging is goed en goeie fasiliteite. WiFi en kombuis kan dalk verbeter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben D
Enkelreisiger

Uiters vriendelik.

Die werkers is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 158 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die hoek van Hendrik van Eck en Debenweg, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABIN0k7Kw0QPuz6SG934BaLS0OjAoJw5G0cR5r95asa7Uo41B9Y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 34 5 1 4 C/O Hendrik van Eck and Deben Road Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.703157 23.034436
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem