LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+68
Lodge in Scottsville

Aintree Lodge



  • 70 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 31 Alice Grange Road, Scottsville, 3201, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Aintree Lodge skuil teen die hange van 'n klein vallei in Scottsville en bied gaste ruim en gerieflike verblyf omring deur groen heuwels, bosse en groen tuine. Dit is 'n ideale opsie vir 'n klein gesin, paartjies of individue wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf.

Verblyf word gebied in verskeie kamers en 1 selfsorg-eenheid, wat gemaklik tot 6 gaste kan akkommodeer. Die kamers is ingerig met óf koningingrootte-beddens, dubbelbeddens óf enkelbeddens. Elke kamer het 'n badkamer met bad- en stortgeriewe.

Elke kamer het 'n TV met DStv, lugversorging, waaiers en tee- en koffiemaakgeriewe. Die selfsorg-eenheid het 'n kombuis wat goed toegerus is vir selfsorg.

Gaste het toegang tot die ten volle gelisensieerde kroeg en goed versorgde tuine op die perseel. Komplimentêre WiFi en gratis veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Maaltye op versoek
Gratis parkeerplek
Engels

Kamers

Standard Double Room
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
9 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer kan gemaklik tot 2 gaste akkommodeer.

Die kamer het ook lugversorging, 'n TV met DStv, 'n yskassie, waaiers en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Ketel
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.

Huisreëls

Rook binnenshuis is nie toegelaat nie.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Partytjies en geleenthede word nie toegelaat nie.

Aandete en ontbyt is beskikbaar met vooraf reëling.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Standard Self-catering Room
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer kan gemaklik tot 3 gaste akkommodeer.

Die eenheid sluit ook lugversorging, 'n TV met DStv, 'n etenstafel en 'n sitarea in. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Kombuis & eetkamer
Basiese kook-benodighede
Etenstafel
Vrieskas
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Rook binnenshuis is nie toegelaat nie.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Partytjies en geleenthede word nie toegelaat nie.

Aandete en ontbyt is beskikbaar met vooraf reëling.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Executive Suite
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, met 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad, stort, toilet en wasbak. Die kamer kan gemaklik tot 3 gaste akkommodeer.

Die kamer het ook lugversorging, 'n TV met DStv, 'n yskassie, waaiers en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Spa-bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Ketel
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.

Huisreëls

Rook binnenshuis is nie toegelaat nie.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Partytjies en geleenthede word nie toegelaat nie.

Aandete en ontbyt is beskikbaar met vooraf reëling.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Superior Suite
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer kan gemaklik tot 2 gaste akkommodeer.

Die kamer het ook lugversorging, 'n TV met DStv, 'n yskassie, waaiers en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Ketel
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.

Huisreëls

Rook binnenshuis is nie toegelaat nie.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Partytjies en geleenthede word nie toegelaat nie.

Aandete en ontbyt is beskikbaar met vooraf reëling.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Standard Triple Room
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
5 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed met 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer kan gemaklik tot 3 gaste akkommodeer.

Die kamer het ook lugversorging, 'n TV met DStv, 'n yskassie, waaiers en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Ketel
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.

Huisreëls

Rook binnenshuis is nie toegelaat nie.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Partytjies en geleenthede word nie toegelaat nie.

Aandete en ontbyt is beskikbaar met vooraf reëling.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Basic Loft Room
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid bestaan uit 2 slaapkamers en 'n badkamer wat gemaklik tot 5 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer met 3 enkelbeddens ingerig is. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die eenheid sluit ook lugversorging, 'n TV met DStv, 'n yskassie, waaiers en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Ketel
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.

Huisreëls

Rook binnenshuis is nie toegelaat nie.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Partytjies en geleenthede word nie toegelaat nie.

Aandete en ontbyt is beskikbaar met vooraf reëling.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Standard Family Room
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is ingerig met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens met 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer kan gemaklik tot 4 gaste akkommodeer.

Die kamer het ook lugversorging, 'n TV met DStv, 'n yskassie, waaiers en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Ketel
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.

Huisreëls

Rook binnenshuis is nie toegelaat nie.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Partytjies en geleenthede word nie toegelaat nie.

Aandete en ontbyt is beskikbaar met vooraf reëling.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Standard Loft Room
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid bestaan uit 2 slaapkamers en 'n badkamer wat gemaklik tot 6 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer met 4 enkelbeddens ingerig is. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die eenheid sluit ook lugversorging, 'n TV met DStv, 'n yskassie, waaiers en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Verwarmer
Elektries
Volledige kombuis
Kombuisie
DStv
Stoep/Binnehof
Voorsiening vir beurtkrag
Kragopwekker
Badkamer
Badhanddoeke
Buitelug
Stoep/Binnehof
Gesin & troeteldiere
Venstertralies vir kinders
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Etenstafel
Sitplek vir 6
Volledige kombuis
Ketel
Kombuisie
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Kragopwekker
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Draagbaar
Verwarmer
Elektries
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.

Huisreëls

Rook binnenshuis is nie toegelaat nie.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Partytjies en geleenthede word nie toegelaat nie.

Aandete en ontbyt is beskikbaar met vooraf reëling.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Family Loft Room
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is ingerig met 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 2 enkelbeddens op die solderkamer met 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer kan gemaklik tot 5 gaste akkommodeer.

Die kamer het ook lugversorging, 'n TV met DStv, 'n yskassie, waaiers en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Ketel
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.

Huisreëls

Rook binnenshuis is nie toegelaat nie.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Partytjies en geleenthede word nie toegelaat nie.

Aandete en ontbyt is beskikbaar met vooraf reëling.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Elmarie C
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, clean, spacious room, excellent service. We had an amazing stay. Very comfortable and large room with a balcony to sit and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026
Elizabeth S
Saam met lewensmaat
5.0
Exceptional service, very simple accommodation. Simple yet comfortable - the bare necessities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Wynand K
Saam met vriende
5.0
Presies wat ons nodig gehad het. Baie netjies en pragtige area. Ons het ook van die restaurant gebruik gemaak en die kos was uit die boonste rakke en ...
Sien meer
Jul 2025
Ansie V
Besigheidsreis
5.0
Lekker. Ons mense het lekker gebly en gaan weer gebruikmaak van hulle.
Jun 2025
Joanita W
Gesin met klein kinders
5.0
Friendly staff, good service, safe. Baie lekker gebly. Staff was baie behulpsaam en vriendlik. Diens was vinnig en puik.
Feb 2025

4.2/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Elmarie C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Comfortable, clean, spacious room, excellent service. We had an amazing stay. Very comfortable and large room with a balcony to sit and have a glass of wine and enjoy the view. Nice large gardens. We enjoyed very good meals in the dining area. Excellent service and friendliness from all the staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Exceptional service, very simple accommodation. Simple yet comfortable - the bare necessities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand K
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Presies wat ons nodig gehad het. Baie netjies en pragtige area. Ons het ook van die restaurant gebruik gemaak en die kos was uit die boonste rakke en baie goeie waarde vir geld. Die personeel was vriendelik en almal het uit hulle pad gegaan om seker te maak ons is tevrede en gelukkig. Ongelukkig was daar 'n ander groep wat ook in die hoofgebou tuisgegaan het en hulle het geen respek vir tyd of ander se privaatheid nie en was ongelooflik luidrugtig en ongeskik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie V
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Lekker. Ons mense het lekker gebly en gaan weer gebruikmaak van hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanita W
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Friendly staff, good service, safe. Baie lekker gebly. Staff was baie behulpsaam en vriendlik. Diens was vinnig en puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tim
Aintree Lodge
Thank you for this review. We hope to see you again in the future.

James C
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2026

Conveniently situated and close to all amenities. It is a peaceful and tranquil venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elane P
1 nag ⋅ Gesin met tieners
3.0
Jul 2026

Die plek is prakties en skoon, maar kort onderhoud. Dit is ook te naby aan die. Ons het net vir een aand oorgebly, vir sport. Die twee kamers was skoon en prakties, maar ongelukkig reg langs die N3, wat slaap baie moeilik gemaak het. Baie van die kamers is ook baie naby aan mekaar, wat veroorsaak dat jy jou bure tot laat in die aand nog kan hoor gesels. Daar is 'n paar klein goedjies wat aandag kort, bv. my stort het nie lekker gewerk nie, net 'n paar straaltjies water, en my seun se toilet het bly loop; hy kort 'n seel.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Francois M
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
2.4
Mei 2026

Couldn't wait to leave. Not up to standard. The room itself was clean(ish); however, it was old and rundown. Towels were torn. No hot water in the bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Lorene E
1 nag ⋅ Saam met vriende
4.2
Jul 2025

Netjiese en skoon kamers. Heerlike kos en puik diens! Ons was baie beïndruk met die diens en hoe Amy uit haar pad gegaan het om ons tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Angela B
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
3.2
Mei 2025

Only if there is no other accommodation. If you don't mind a lot of noise from traffic and if there is no other accommodation, then okay. Floors were a bit dirty. Noisy room from inverter. Stairs to climb. Beds were okay. Room was spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Tim
Aintree Lodge
Thank you for taking the time to review our establishment. Sorry for the inconvenience of the traffic noise. We do have rooms away from the road. I will take this up with housekeeping regarding the floors as well as the inverter noise, as this should assist our guests and not cause an inconvenience.


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Tim Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Gaste dink Aintree Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 23:00
Uitklok Voor 10:00
Standard Double Room
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Standard Self-catering Room
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Executive Suite
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Superior Suite
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Standard Triple Room
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Basic Loft Room
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Standard Family Room
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Standard Loft Room
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Family Loft Room
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.

Rook binnenshuis is nie toegelaat nie.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Partytjies en geleenthede word nie toegelaat nie.

Aandete en ontbyt is beskikbaar met vooraf reëling.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

31 Alice Grange Road, Scottsville, 3201, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 70 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27474f8237e3458fa7078a5fbae93a203371ca7b4f9dd4ba3be4a8da96979aabc8732c26545851a453547c596994abae620e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 31 Alice Grange Road Scottsville 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.607384 30.411178
Soek in 'n groter streek