Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Willem Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 175
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Linda W - Mei 2024
Algehele gradering
Great stopover near OR Tambo airport.
Hanri V - Mei 2024
Algehele gradering
Veilig, gemaklik en netjies. Dankie, ons sal weer by julle oornag.
Madie E - Apr 2024
Algehele gradering
Vir net 'n oornag plek het ek darem 'n beter bed verwag.
Lees meerLinda W - Apr 2024
Algehele gradering
Adequate accommodations conveniently located near the airport.
Leslie W - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal weer van Airport Inn gebruik maak.
Erwin W - Mrt 2024
Algehele gradering
Super stay and we have booked again for July 2024. Please attend to the mattress.
Ansie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Ek hou van die rustige atmosfeer.
Marinda H - Mrt 2024
Algehele gradering
Absolute convenience for travellers and their families.
Lize V - Feb 2024
Algehele gradering
Gerieflik naby aan die lughawe.
Airport Inn Bed & Breakfast and Emerald Guesthouse se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering.
Lekker daggie vir jou
Magda
Neels S - Feb 2024
Algehele gradering
Bja lekker.
Chelsea R - Feb 2024
Algehele gradering
Pleasant stay, the noise was the only downfall.
Adriaan M - Feb 2024
Algehele gradering
Baie basies. Moenie iets grend verwag nie. Goed om net oor te slaap.
Adel V - Feb 2024
Algehele gradering
Rustige plekkie al is dit so naby lughawe.
Sharon C - Jan 2024
Algehele gradering
Convenient for travel.
Sharon C - Jan 2024
Algehele gradering
Comfortable.
Hannetjie E - Jan 2024
Algehele gradering
Puik waarde vir geld.
Jakobus H - Jan 2024
Algehele gradering
Good value for money.
Ilonka K - Jan 2024
Algehele gradering
Ideaal vir vinnige oornagfasiliteit.
Karien C - Jan 2024
Algehele gradering
Het voldoen aan ons behoeftes.
Tania H - Des 2023
Algehele gradering
Ma en kind, het net oorgeslaap, staf baie vriendelik. Ligging goed, het niks meer.
Leonette B - Des 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Louis B - Des 2023
Algehele gradering
Vlugtig maar baie gerieflik.
Charleen B - Nov 2023
Algehele gradering
Aangenaam, skoon, veilig en goed gelëe.
Bernadette W - Nov 2023
Algehele gradering
Pleasant.
Gavin M - Okt 2023
Algehele gradering
Bo verwagting.
Willem K - Okt 2023
Algehele gradering
Oud en afgeleef.
Irene M - Okt 2023
Algehele gradering
Very friendly staff.
Rika V - Okt 2023
Algehele gradering
Netjies.
Elizabeth V - Sep 2023
Algehele gradering
Ideaal as jou vlug vroeg is.
Amanda J - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker gerus en veilig gevoel. Shuttle drywer is baie vriendelik!
Dirk M - Sep 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Donovan A - Aug 2023
Algehele gradering
Perfect overnight location.
Charl V - Aug 2023
Algehele gradering
Skoon, veilig en vriendelik.
Johann & Jidda V - Aug 2023
Algehele gradering
Comfortable one night stay.
Nico G - Jul 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Louise H - Jul 2023
Algehele gradering
Gerieflik naby aan die lughawe.
Johan N - Jul 2023
Algehele gradering
Ongerief verduur.
Lees meerCrystal P - Jul 2023
Algehele gradering
Satisfactory, comfortable and warm.
Henry O - Mei 2023
Algehele gradering
Sal beslis weer gebruik.
Bernhard N - Mei 2023
Algehele gradering
Oorngstop tussen vlugte.
Piet V - Apr 2023
Algehele gradering
Slegs oorgeslaap.
Antoinette O - Mrt 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Linda K - Mrt 2023
Algehele gradering
Wonderful.
Sybrand V - Mrt 2023
Algehele gradering
Most enjoyable.
Chris E - Mrt 2023
Algehele gradering
Friendly, helpful, convenient, efficient and clean.
Sybrand V - Mrt 2023
Algehele gradering
Comfortable, neat and friendly.
Lees meerAnonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Magda G - Feb 2023
Algehele gradering
Gerieflik naby OR Tambo Internasionale Lughawe.
Warren H - Feb 2023
Algehele gradering
Great stay.
Sandra M - Feb 2023
Algehele gradering
Beautiful gardens, all the staff are wonderful.
Louisa S - Jan 2023
Algehele gradering
Vriendelik en veilig.
Elsabe P - Nov 2022
Algehele gradering
Rustig plek.
Airport Inn Bed & Breakfast and Emerald Guesthouse se terugvoer
Dankie, ek is bly julle het dit geniet. Kom gerus weer. Magda
Nadia G - Okt 2022
Algehele gradering
Gemaklik.
Stephanus V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie goed.
Daan D - Okt 2022
Algehele gradering
Airport Inn is baie goed geleë, veilge parkering en verblyf is netjies en skoon!
Lees meerMarguerite M - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker gebly.
Adela S - Sep 2022
Algehele gradering
Easy, relaxed, friendly, enjoyable.
Airport Inn Bed & Breakfast and Emerald Guesthouse se terugvoer
Thank you for staying over. You welcome everytime.
Adela S - Sep 2022
Algehele gradering
Close to airport and great, friendly shuttle service.
Chris E - Aug 2022
Algehele gradering
Friendly, helpful and clean.
Corne O - Jul 2022
Algehele gradering
Comfort, friendly and accommodating.
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Bianca K - Jul 2022
Algehele gradering
Disappointing.
Kiewiet B - Mei 2022
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Airport Inn Bed & Breakfast and Emerald Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike en positiewe terugvoering.
Yolanda F - Mei 2022
Algehele gradering
Waarde vir oornag erblyf.
Hannes C - Mei 2022
Algehele gradering
Vir die prys wat jy betaal en die ekstras wat hulle bied, is hierdie plek 100%.
Laurika P - Apr 2022
Algehele gradering
Great stay.
Darryl D - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Airport Inn Bed & Breakfast and Emerald Guesthouse se terugvoer
Thank you for your kind feedback.
Chris E - Mrt 2022
Algehele gradering
Bekostigbaar, netjies, skoon en behulpsaam.
Airport Inn Bed & Breakfast and Emerald Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, dit word waardeer.
Rina V - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie goeie ontvangs en lekker ontbyt.
Airport Inn Bed & Breakfast and Emerald Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Sheree C - Des 2021
Algehele gradering
Ek het beter verwag van die gastehuis. 'n Gesinskamer is veronderstel om 'n bad te hê. Ek het 2 klein kinders en mens moet in jou bespreking jou kinders se ouderdomme insit. 'n Gesinskamer sonder 'n bad maak nie sin nie. Tee en koffiemaakgeriewe moet ten minste voldoen aan koppies en melk. Nie polestirine-glasies en poeiermelk nie. Gastehuis se ontbyt word ook alles in Polestirine gesit. Dis 'n klomp polestirine en besoedeling. Ontbyt word na jou kamer gebring ek weet nie waar moet 'n mens eet nie, op jou b
Gerhard B - Des 2021
Algehele gradering
Naby genoeg vanaf lughawe.
Louw V - Des 2021
Algehele gradering
Excellent.
Henry V - Des 2021
Algehele gradering
Was a great stay, good for just taking a break and resting before going on the road.
Stephan W - Nov 2021
Algehele gradering
Een aand oornag.
Sanet D - Nov 2021
Algehele gradering
Baie skoon, sou net graag 'n waaier wou gehad het aangesien daar nie aircon is nie.
Thea-marie T - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig en stil.
Palesa K - Okt 2021
Algehele gradering
Safe, clean and staff was friendly.
Alwyn S - Okt 2021
Algehele gradering
Veilig vriendelik. Als wat nodig is. Puik.
Anell P - Okt 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik en hulpvaardig.
Dirk J - Aug 2021
Algehele gradering
Gerieflik vir oornag met net die nodigste.
Vuyisile Elliot M - Mei 2021
Algehele gradering
The staff were wonderful other than that not much to say about the place.
Hendrik V - Mei 2021
Algehele gradering
Afgeleef and nie wat verwag is nie.
Lees meerAltus & Griet N - Mrt 2021
Algehele gradering
Naby die lughawe, met wat jy nodig het, ontbyt ingesluit en dan kan jy boonop ook nog aandete bestel.
Lees meerNadine D - Mrt 2021
Algehele gradering
We were left outside, nobody opened for us which was a security risk as we were dropped off and no hot water.
Lasya B - Mrt 2021
Algehele gradering
Safe and comfortable.
Andre J - Feb 2021
Algehele gradering
Pleasant, peaceful and excellent location.
Antonie V - Des 2020
Algehele gradering
Eenvoudig, maar netjies en vriendelik.
Daniel D - Nov 2020
Algehele gradering
Very comfortable, friendly staff and the garden is beautiful!
Lizelle N - Okt 2020
Algehele gradering
Tevrede.
Shann B - Mrt 2020
Algehele gradering
Most convenient overnight stay.
Anelize K - Mrt 2020
Algehele gradering
Uitstekende en netjiese verblyf.
Santie D - Feb 2020
Algehele gradering
Ons sal definitief weer Airport Inn gebruik en aanbeveel. Bekostigbaar, veilig, netjies en skoon.
Madeleine B - Feb 2020
Algehele gradering
Dit was regtig 'n plesier om daar te bly.
Erwin Zwart A - Feb 2020
Algehele gradering
Goeie ligging
Loraine C - Jan 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Airport Inn Bed & Breakfast and Emerald Guesthouse se terugvoer
Baie dankie.
Wilco V - Jan 2020
Algehele gradering
Convenient.
Hans P - Jan 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik naby lughawe.
Sandhya D - Des 2019
Algehele gradering
Comfortable. Picturesque. Very friendly staff. Feels like home.
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Kinnie D - Des 2019
Algehele gradering
Bekostigbaar en waarde vir geld.
Melanie B - Des 2019
Algehele gradering
Very convenient with airport transport.
Airport Inn Bed & Breakfast and Emerald Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for your kind feedback.
Roshnee N - Nov 2019
Algehele gradering
Friendly, efficient staff.
Airport Inn Bed & Breakfast and Emerald Guesthouse se terugvoer
Thank you for the wonderful review, it was lovely accommodating you, we hope to see you again!
Dave S - Nov 2019
Algehele gradering
Aangenaam en gerieflik.
Andre H - Nov 2019
Algehele gradering
Uitstekend geleë. Waarde vir geld.
Louis K - Okt 2019
Algehele gradering
Aangenaam, stil en rustig
Jaco V - Okt 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Pierre F - Okt 2019
Algehele gradering
Gemaklik.
Daan D - Okt 2019
Algehele gradering
Absolute vriendelike, hulpvaardige personeel en lekker gerieflike verblyf!
Airport Inn Bed & Breakfast and Emerald Guesthouse se terugvoer
Julle is baie welkom. Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Kobus P - Sep 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Airport Inn Bed & Breakfast and Emerald Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoering.
Alfred P - Sep 2019
Algehele gradering
Bekostigbare verblyf. Niks luuks nie.
Airport Inn Bed & Breakfast and Emerald Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering.
Ben T - Sep 2019
Algehele gradering
Goed en gerieflik naby lughawe.
Desiré C - Aug 2019
Algehele gradering
Kan tot 23:00 inklok! Skoon linne, 'n groot en lekker ontbyt, WiFi en gratis vervoer na en van die lughawe, plus die ligging maak dit n wenkombinasie!
Airport Inn Bed & Breakfast and Emerald Guesthouse se terugvoer
Julle is baie welkom en baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Francois M - Aug 2019
Algehele gradering
Rustige nag se reis in 'n besige stad.
Tanya S - Aug 2019
Algehele gradering
Groep van 7 vir 'n tweede keer oorgeslaap.
Lees meerTanya S - Aug 2019
Algehele gradering
Groep van 7 gemaklik ingepas en gerieflik naby aan lughawe.
Lees meerVernita M - Jul 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik met gratis vervoer vanaf en na lughawe.
Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Hennie L - Jul 2019
Algehele gradering
Goeie verblyf naby O.R. Tambo Lughawe.
Iba W - Mrt 2019
Algehele gradering
It is a convenient location with great customer service!
Christo C - Feb 2019
Algehele gradering
Het net een nag ge-oornag was tevrede daarmee gewees.
Nicolas B - Des 2018
Algehele gradering
Very close to the airport which is convenient, but also very noisy.
Johan W - Des 2018
Algehele gradering
Verblyf is baie prakties, skoon met vriendelike diens.
Joey S - Des 2018
Algehele gradering
Baie oulik en gerieflik. Ek en my dogter het lekker geslaap, net jammer vir geen aircon in die hitte nie.
Karin B - Nov 2018
Algehele gradering
Always welcoming.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Altyd welkom.
Ek sal nooit êrens anders bly nie. Beste plek na 'n lang vlug van die Kongo af.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Karin B - Nov 2018
Algehele gradering
Baie goeie en vriendelike diens.
Phil T - Nov 2018
Algehele gradering
Alles wat nodig was vir 'n vinnige nag.
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Debbie C - Aug 2018
Algehele gradering
Convenient, efficient, friendly.
Airport Inn Bed & Breakfast and Emerald Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for your kind feedback.
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Kennith K - Aug 2018
Algehele gradering
Gemaklik naby lughawe.
Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Deon R - Jun 2018
Algehele gradering
Vriendelik en hulpvaardig.
Kevin S - Mei 2018
Algehele gradering
Bier koud.
Magriet L - Apr 2018
Algehele gradering
Gerieflik naby O.R. Tambo en ons het gekry wat ons verwag het.
Lees meerRuth E - Feb 2018
Algehele gradering
Very small and dark standard room, poor internet, high noise level from aeroplanes.
Rialda D - Des 2017
Algehele gradering
Dit was netjies, goed geleë en mense was baie vriendelik.
Charmaine C - Des 2017
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Stef C - Nov 2017
Algehele gradering
Gerieflik.
Chris J - Nov 2017
Algehele gradering
Een van die swakste plekke waar ek nog tuis gegaan het.
Lees meerRosmarie D - Nov 2017
Algehele gradering
Kan baie verbeter.
Barries B - Nov 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Airport Inn Bed & Breakfast and Emerald Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons sal aanhou streef om ons diens te verbeter.
Groete
Willem
Jannie V - Okt 2017
Algehele gradering
Netjiese, skoon, bekostigbare verblyf.
Airport Inn Bed & Breakfast and Emerald Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, daar is veronderstel om ontbyt pakkies te wees, ons is baie jammer vir die ongerief.
Groete
Willem
Herculine A - Okt 2017
Algehele gradering
Good.
Airport Inn Bed & Breakfast and Emerald Guesthouse se terugvoer
Thank you very much for the positive feedback we really appreciate it.
Regards
Willem
Francois G - Aug 2017
Algehele gradering
Gerieflik.
Gesina S - Aug 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld!
Josef O - Aug 2017
Algehele gradering
Volledig sy doel gedien, ideale oornagplek naby die lughawe.
Lees meerHanet B - Jul 2017
Algehele gradering
Puik.
Cordre S - Jun 2017
Algehele gradering
Gratis lughawevervoer het baie gehelp.
Gerhardus D - Apr 2017
Algehele gradering
Uiters bevredigend.
Airport Inn Bed & Breakfast and Emerald Guesthouse se terugvoer
Baie dankie.
Gideon F - Apr 2017
Algehele gradering
Stil, rustige omgewing.
Gideon F - Apr 2017
Algehele gradering
Stil, rustige, ontspanne omgewing.
Lees meerAnonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Celeste P - Jul 2016
Algehele gradering
Perfek vir oornagverblyf.
Airport Inn Bed & Breakfast and Emerald Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u aanbeveling. Groete
Emerald guesthouse
Laurika P - Jul 2016
Algehele gradering
Absolutely love Emerald Guesthouse.
Airport Inn Bed & Breakfast and Emerald Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for your kind feedback.
Regards
Emerald Guesthouse
Ananda H - Mrt 2016
Algehele gradering
Als goed. Badkamer kan verbeter.
Zeldi H - Mrt 2016
Algehele gradering
Die pendeldiens vanaf die lughawe was 'n fiasko.
Lees meerHannelie V - Feb 2016
Algehele gradering
Great location for inbound or onward travel.
Airport Inn Bed & Breakfast and Emerald Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for your kind feedback. When you do return just request a fridge and we will put you with pleasure in a room with a fridge.
Kind regards
emerald Guesthouse.
Gerhardus D - Des 2015
Algehele gradering
Aangename, bekostigbare verblyf met baie goeie ontbyt.
Airport Inn Bed & Breakfast and Emerald Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering. Hoop om weer van diens te wees.
Groete
Emerald guesthouse
Rozelda R - Nov 2015
Algehele gradering
Ek sou dit aanbeveel.
Wesley M - Nov 2015
Algehele gradering
Goeie ligging - middelmatige diens.
Lettie H - Aug 2015
Algehele gradering
Dit was nie aangename verblyf nie.
Lees meerLeone V - Jun 2015
Algehele gradering
Gemaklike en bekostigbare verblyf.
Jackie D - Mei 2015
Algehele gradering
Was lekker om net rustig te kon verkeer.
Gerhardus D - Jan 2015
Algehele gradering
Een-nag verblyf na 'n vlug uit die buiteland terwyl ons wag op skakel-vlug.
Lees meerLaurika P - Des 2014
Algehele gradering
Will be back
Bonita N - Jul 2014
Algehele gradering
Average
Alta S - Mei 2014
Algehele gradering
Baie netjies, en naby aan OR Tambo lughawe.
Evans C - Apr 2014
Algehele gradering
Very clean, conveniently located, excellent breakfast and friendly staff.
Amelia V - Mrt 2014
Algehele gradering
Voel dat ons al by plekke oorgebly het wat beter opgegradeer was.
Sugita S - Jan 2014
Algehele gradering
Very well located. Convenient as a sleepover.
Lourentia C - Jul 2013
Algehele gradering
Very comfortable stay.
Christo K - Feb 2013
Algehele gradering
Had a good night sleep, very nice place to stay
Leon V - Okt 2012
Algehele gradering
Affordable stay close to airport.
- Kapasiteit: 133 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Halifax-straat 19, Rhodesfield, Kemptonpark, 1619, Gauteng