LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+59
Gastehuis in Delmas

AJM Accommodation   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Marlene V
1 nag
5.0
Aug 2026

Veilig en ontspanne. Baie rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle V
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Waarde vir geld. Baie netjiese plek, rustig en waarde vir geld. Gasvrou was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlene
AJM Accommodation
Baie dankie vir die ondersteuning. Ons waardeer dit opreg.

Hendre P
1 nag
5.0
Des 2025

Baie rustig en lekker. Was baie netjies en rustig, sal dit definitief aanbeveel, vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernhard M
1 nag
4.8
Aug 2026

Die gastekamer was ruim, netjies, alles wat mens benodig was daar. Die wete dat. Die gastekamer was ruim, netjies, alles wat mens benodig was daar. Die wete dat daar solar is, help ook baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zinhle K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

We only stayed for one night and they hosted us well. It was good; the place was nice and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlene
AJM Accommodation
Thank you very much for the warm review. We hope to welcome you in the near future.

Wikus V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2026

Relaxing. It was relaxing with friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Charlene
AJM Accommodation
Baie dankie vir u terugvoering. Ons waardeer dit opreg.

Annette B
1 nag ⋅ Saam met vriende
3.4
Jul 2026

Ontvangs baie onprofessioneel. Lank buite gewag. Geroep, geklop, gewag en gewag. Geen privaatheid in stoepkamer (blinders deursigtig). Gordyne te klein vir venster.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Charlene
AJM Accommodation
Dankie dat u die tyd geneem het om terugvoering te gee. Ons is opreg jammer dat u ’n ongerieflike ervaring gehad het met die ontvangs en dat u moes wag voordat iemand u kon help. Dit is beslis nie die standaard waarna ons streef nie, en ons neem u kommentaar ernstig op. Wat die stoepkamer betref: ons erken dat privaatheid uiters belangrik is. Ons span is reeds besig om die blinders en gordyne te vervang sodat die kamer volledig bedek en gemaklik is vir alle gaste.

Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met vriende
2.8
Jun 2026

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Charlene
AJM Accommodation
Dankie dat u die tyd geneem het om terugvoering te gee. Ons is bly dat die verblyf vir u vir die een nag aanvaarbaar was en dat die badkamer gerieflik was. Ons waardeer ook dat u die toestand van die handdoeke onder ons aandag bring — en ons span is reeds besig om dit op te los. Wat die insident met die muis betref: ons is opreg jammer dat dit gebeur het. Dit is ’n uiters ongewoon en ernstige voorval. Die veiligheid en gemak van ons gaste is vir ons baie belangrik, en ons neem hierdie saak ernstig op. Dankie dat u dit met ons gedeel het. Terugvoer soos u s’n help ons om te verbeter en te verseker dat toekomstige gaste ’n beter ervaring het.

Katherine T
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Always a pleasant stay, as it is close to Red Star Raceway. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlene
AJM Accommodation
Thank you very much. We appreciate the warm review and hope to welcome you again.

Anonieme gas
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 10 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure
Vanaf R620
R620 R558
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R620
R620 R558
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R620
R620 R558
per nag, vir 2 mense
Bespreek

241 Modder East Orchards, Delmas, 2210, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 43 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8db9421c64a7b59e23b4e714079d473f5b1e2f7ed8b13121631545735bb1ebed76afdc3230a2f9f2b66ac56470a75b17e1f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R620 nouVanaf R558 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 241 Modder East Orchards Delmas 2210 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.113635334202 28.615007400513
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang