LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+59
Gastehuis in Delmas

AJM Accommodation   Prime picks icon.

Prime picks icon.
  • Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 43 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 241 Modder East Orchards, Delmas, 2210, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

AJM Accommodation is slegs 8 km buite Delmas geleë, langs die N12- en R50-kruising. Die eiendom is 50 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en 16 km vanaf Red Star Raceway.

Akkommodasie word voorsien in 13 en suite-kamers en 6 gesinskamers. Alle kamers is toegerus met enkel- en/of dubbelbeddens. Die kamers het TV's en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers word daagliks skoongemaak, insluitend naweke en openbare vakansiedae.

Sonkrag is beskikbaar tydens beurtkrag.

Gemeenskaplike geriewe sluit in 'n lapa-area met 'n TV en volledige DStv. 'n Wasgoeddiens is beskikbaar teen 'n bykomende koste. Die eetarea is toegerus met 'n mikrogolfoond en yskas vir gaste se gebruik.

Veilige onderdakparkering met 24-uur-CCTV-sekuriteitskameras en 'n sekuriteitsbeampte wat gereeld die plaas patrolleer.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Marlene V
5.0
Veilig en ontspanne. Baie rustige atmosfeer.
Aug 2026
Chantelle V
Gesin met tieners
5.0
Waarde vir geld. Baie netjiese plek, rustig en waarde vir geld. Gasvrou was baie behulpsaam.
Mrt 2026
Hendre P
5.0
Baie rustig en lekker. Was baie netjies en rustig, sal dit definitief aanbeveel, vriendelike diens.
Des 2025
Katherine T
Gesin met tieners
5.0
Always a pleasant stay, as it is close to Red Star Raceway. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Christopher H
4.8
Exactly what I needed. Everything was neat and tidy, great value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 10 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

  • 241 Modder East Orchards, Delmas, 2210, Mpumalanga
  • Gaste dink AJM Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R620
R620 R558
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R620
R620 R558
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R620
R620 R558
per nag, vir 2 mense
Bespreek

241 Modder East Orchards, Delmas, 2210, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 43 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8db9421c64a7b59e23b4e714079d473f5b1e2f7ed8b13121631545735bb1ebed76afdc3230a2f9f2b66ac56470a75b17e1f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R620 nouVanaf R558 per nag, vir 2 mense 72 5 1 5 241 Modder East Orchards Delmas 2210 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.113635334202 28.615007400513
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang