Warner Beach Akkommodasie by Akidogo Guest House | LekkeSlaap
+45

Akidogo Guest House

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Geldig vanaf 6 Jan 2020 tot 4 Des 2020.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingsway-weg 65, Warner-strand, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R960 R864 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Akidogo is 'n 4-ster-gastehuis naby Amanzimtoti aan KwaZulu-Natal se Suidkus, net 500 meter van die hoofstrand af. Die gastehuis is volgens 'n hoë standaard gemeubileer en ingerig, en is perfek vir lang- én korttermynverblyf vir sakelui en vakansiegangers wat luilekker dae op die ongerepte strand wil deurbring.

Akidogo is is doelbewus versier om aan gaste 'n onvergeetlike ervaring te bied en terselfdertyd die wese van Afrika vas te vang. Die unieke ontwerp verseker veiligheid, ruimte en gemak.

Die gastehuis is minder as 60 minute se ry vanaf King Shaka Internasionale Lughawe, verskeie gholfbane en die wêreldbekende duikplek genaamd Aliwal Shoal. Avonturiers kan gerus 'n bietjie verder ry en KwaZulu-Natal se ander juwele, soos skubaplekke, reksprongplekke, dolfyn- en krokodilkykplekke, uShaka Marine World, wildparke, seil, bergklim, vierwielmotorfiets, ysskaats, teater, flieks en top-casino's, besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 45 resensies vir Akidogo Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Kingsway-weg 65, Warner-strand, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Akidogo Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R960
Vanaf R864
per nag (vir 2 persone)
was R960
Vanaf R864
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingsway-weg 65, Warner-strand, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxNTM4NDJkLTg5ZDQtNDIxOS1iOGQzLWRmY2JiMDQ1ZGM5Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R960, nou Vanaf R864  per nag (vir 2 persone) 45 5 1 5 65 Kingsway Road Warner Beach 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.090279994647 30.861183106899
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za