Strand Akkommodasie by Akkedissie | LekkeSlaap
+20

Akkedissie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alphensingel 25, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Akkedissie is goed geleë, slegs 3 blokke van die hoofstrand af. Die eenheid is ook naby die Kaapse Wynlande van Stellenbosch, Hermanus en Kaapstad.

Alhoewel die woonstelle geen uitsig oor die see het nie, bied dit wel gerieflike, ruim en smaakvol-ingerigte verblyf met 'n uitsig op die berge. Daar is ook die bykomende bonus van minder Kusweg-verkeer en die geraas van die skares tydens die hoogseisoen.

Ons bied ten volle toegeruste selfsorgverblyf met gratis WiFi, DStv, 'n lughawe-pendeldiens, privaat toere en veilige parkeerplek op die perseel. Jy kan lekker op die stoep braai, ontspan en die sonsondergange en omliggende berge bewonder.

Die eiendom is naby die winkels en restaurante geleë, en is minder as 2 minute se ry van die strand af. Gaste van alle ouderdomme sal 'n besoek aan die Strand Waterworld geniet en gholfspelers kan die Strand Gholfbaan besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 27 resensies vir Akkedissie
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Alphensingel 25, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Akkedissie het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alphensingel 25, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAxZDI3ZjUyLWIyNTItNGQzYi1hNDIyLTU2OWE3M2E4ZWI2Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 27 5 1 5 25 Alphen Close Strand 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -34.1125514 18.841886
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za