4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 54 Jonkershoek Road, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Akkerhuys is 'n knus selfsorgwoonstel in Stellenbosch op die eienaar se eiendom met sy eie ingang en parkeerplek.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan tot 4 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort oor 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster, oond, tweeplaatstoof, lugbraaier, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die leefarea beskik oor 'n TV met DStv, 'n eetarea, sitplek en 'n deur wat na die privaat patio met sitplek oopmaak.
Gaste het toegang tot gratis WiFi en 'n braai. Die eiendom is binne maklike bereik vanaf die Universiteit van Stellenbosch, winkelsentrums en restaurante.
Akkerhuys is van die netwerk af en word nie deur kragonderbrekings geraak nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 54 Jonkershoek Road, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Akkerhuys het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
54 Jonkershoek Road, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang