Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Akkommodasie @ Black Ginger

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Phumla Vulstasie, N12 Doornfontein, Warrenton, 8530, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Akkommodasie @ Black Ginger is langs die N12 in Warrenton net 80 km noord van Kimberley. Dit bied maklike toegang vir gaste wat die area wil verken en is ideaal vir 'n rustige wegbreek.

Verblyf is beskikbaar in 3 vrystaande houthuisies met slaapplek vir 2 tot 4 gaste elk. Die eerste eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuisie en leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die leefarea het lugversorging en 2 enkelslaapbanke.

Die tweede en derde eenhede het elkeen slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer van elkeen van hierdie eenhede het 'n stort, toilet en wasbak. Elke kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Al 3 eenhede het stoepe met 'n mooi uitsig oor die tuin.

Die huisies gebruik sonkrag en 'n kragopwekker en word dus nie deur kragonderbrekings geraak nie. Daar is ook JoJo-tenke en drukpompe om lopende water te verseker. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Ligging

  • Phumla Vulstasie, N12 Doornfontein, Warrenton, 8530, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Phumla Vulstasie, N12 Doornfontein, Warrenton, 8530, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ce41594168a34bbce2776eb481c53cf01879702fd2b889f8a435f76f1b4994b745176d60fc23a7cac31f9b6923c684fe1e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) Phumla Garage N12 Doornfontein 8530 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -28.13153688136 24.839757372576
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem