- 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Sea Trader, Cape St Martin Road, St Helenabay, 7390, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Verblyf by Sea Trader is aan die Weskus geleë en bied luukse verblyf binne 30 m van die Sea Trader-troulokaal. Dit is die ideale verblyf vir 'n bruidsgeselskap en ook 'n wonderlike wittebroodplek.
Elk van die eenhede het sy eie platskerm-slim-TV, GEEN DSTV nie. (Jy kan aanmeld met jou eie DSTV-aanmeldbesonderhede.) Daar is 'n mini-kombuisie toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en lugbraaier. Privaat braaigeriewe is ook beskikbaar vir gaste se gebruik.
Gratis tee en koffie sal vir die eerste nag voorsien word en gaste kry veilige parkering.
Spandeer tyd om die uitsig in te neem en geniet die seebries, wat jou sal help om te verfris en te ontspan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Corene Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 167
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Sea Trader, Cape St Martin Road, St Helenabay, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Accommodation @ Sea Trader het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Sea Trader, Cape St Martin Road, St Helenabay, 7390, Wes-Kaap
Sien kaart- 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang