Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Wikus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Anton E - Apr 2024
Algehele gradering
Ruim vertrek en netjies. Alles voldoende.
Riaan D - Des 2023
Algehele gradering
Sal ek weer daar slaap Y/N : N | het ek sleg daar geslaap Nee.
Lees meerMerle W - Sep 2023
Algehele gradering
Uitstekend diens en vriendelike eienaar. Ligging perfek naby Mall of South, Brackenhurst Mall.
Marné V - Sep 2023
Algehele gradering
Vir die drie dae wat my dogter aan 'n nasionale kompetisie deelgeneem het was dit ons huis weg van die huis af.
Piet L - Jul 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon, maar diens kan verbeter.
Lees meerKarin L - Jul 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier. Alles was netjies en skoon. Ontbyt was uit die boeke.
Anelize J - Jun 2023
Algehele gradering
Aangename verblyf.
David B - Nov 2022
Algehele gradering
Very clean and quiet place to go and relax.
Merle W - Okt 2022
Algehele gradering
Gaan definitief weer van hulle dienste gebruik maak.
Gabrielle Z - Sep 2022
Algehele gradering
See stars.
Dave R - Sep 2022
Algehele gradering
Easy to find, safe parking, easy access to multiple excellent restaurants.
Gerhard S - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Lourandie K - Mei 2022
Algehele gradering
Sport.
Martin R - Mei 2022
Algehele gradering
Great.
Neill M - Des 2020
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Suzette S - Mei 2019
Algehele gradering
Veilig en netjies, voel amper soos my eie huis.
Suzette S - Jun 2018
Algehele gradering
Aangenaam en baie netjies.
Sandra J - Mrt 2016
Algehele gradering
Die diens was vriendelik en was baie aangenaam.
Drikus N - Aug 2015
Algehele gradering
Dis mooi en netjies.
Kaye C - Nov 2013
Algehele gradering
Very happy with our stay.
Lydia V - Jun 2013
Algehele gradering
The nicest B&B we ever stayed in
- Kapasiteit: 29 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hennie Albertsstraat 4, Brackenhurst, Alberton, 1448, Gauteng