Alankri Guest Rooms

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sarie W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Alankri is smaakvol, veilig en netjies. Die gasvrou het ons vriendelik ontvang. Ons het lekker gebly, ja!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Alankri Guest Rooms
Dankie Sarie, sien gou weer!

Annalie O
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Gasvryheid en netheid op sy beste! Van die oomblik dat ons by die hek ingestap het, het ons dadelik so 'n wonderlike, welkome gevoel ervaar. Die gasvrou het regtig die ekstra myl gestap om te verseker dat ons behoeftes gesien en ondersteun word. Die kamer self was pragtig gemeubileer, met aandag aan elke detail. Boonop was dit vlekkeloos skoon, wat altyd 'n plesier is. Alles van die beddegoed tot die badkamer was onberispelik. Buite is die mooi tuin 'n absolute juweel; dit is so rustig en 'n oase van kalmte. Dit is die perfekte plek om 'n koppie tee te geniet. Ons beveel hierdie gastehuis van harte aan en kan nie wag om weer hier te kom oorbly nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Alankri Guest Rooms
Baie dankie, sien gou weer!

Qiniso J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

I'll rebook for next year! Superb. Superb. Superb. Yvonne was a great host, from introductions to goodbyes. It was a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Alankri Guest Rooms
Dankie, sien weer!

Dawn M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

I definitely recommed Alankri rooms. What a clean, neat place. Our stay was good. I definitely recommed Alankri rooms. What a clean, neat place. The room is very comfortable and all we need was in the room. Yvonne is very friendly, and also a super women and made us feel welcome. We enjoy our stay and will be back again. Thank you Yvonne and the website.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Alankri Guest Rooms
Dankie Dawn, sien gou weer!

Louis J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasties verby. Dit is absoluut die beste oorslaap wat ons nog gehad het. Jy kan van die vloer af eet so skoon is die kamer en geriewe. Ons sal definitief weer daar gaan oorslaap. Die veilige parkering was ook 'n groot gemoedsrus. Alles-in-een met DStv ingesluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anileen G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Awesome. Very nice, feel very welcome, totally enjoy it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thalia V
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

10 uit 10. Ons het heerlik gebly en sal vir seker volgende keer weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lida L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlike verblyf in stil & veilige buurt, als goeie gehalte. Dankie! Alankri is 'n lieflike gastehuis in 'n baie stil buurt. Alles wat mens nodig het vir oornagverblyf, is daar. Ons het heerlik gebly en geslaap. Yvonne is baie gasvry en behulpsaam. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Alankri Guest Rooms
Dankie Lida, sien gou weer x

Frans N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Vriendelike ontvangs. Baie netjies en skoon. Sal beslis weer daar gaan bly. Ons het baie lekker by Alankri gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Callie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ons het oorgeslaap vir 'n 60ste verjaardagviering wat ons baie geniet het. Ons het lekker gebly in 'n netjiese en skoon plek. Yvonne was baie behulpsaam en het ons dadelik tuis laat voel. Kan dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Yvonne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 1 170
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 170
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 170
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Van Riebeeck Avenue, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA665f9c5a3a35d0a686338cc79892ddc62240625a85177a950650d24e80af1a45b03f1ec2cf6116551d785d4f71f53682f6f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 170 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 5 Van Riebeeck Avenue Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.80817881415 19.897491019655

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang