Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albatross Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 961 Outlook-weg, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 970 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Albatross Guest House bied B&B- en selfsorg-verblyf in Southbroom aan die Suidkus. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar gaste die area kan verken.

Verblyf is beskikbaar in gastesuites wat mooi versier is of selfsorgwoonstelle wat geskik is vir 2 tot 4 gaste.

Elke 55 m²-gastesuite het 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n kluis, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Verder spog elke suite met 'n stoep of balkon met 'n mooi uitsig oor die area of 'n gedeeltelike see-uitsig. Elke 75 m²-woonstel het 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer, 'n kombuisie wat toegerus is met toebehore om kos tee gaar te maak, en 'n oopplan-leefarea met 'n slaapbank vir 2 kinders. Elke woonstel lei na 'n stoep met 'n Weber-braai en 'n mooi uitsig.

Ontbyt en ander heerlike etes word in die eetarea van die hoofgebou bedien. Die gastehuis het gratis WiFi, 'n gastesitkamer, 'n kroeg, gimnasium, 'n groot swembad en veilige parkeerplek.

Albatross Guest House is op 'n 15 000 hektaar-perseel wat met fauna en flora spog, asook 'n paadjie wat na die strande lei.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Erfdeel 961 Outlook-weg, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 970
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 970
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 961 Outlook-weg, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c407d1bd0a82b082f52d00521c4570363e34e9f3ff06b492de8f756d2a4607eca1121d41ab1b839e18b91bcd793cb2405da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 970 per nag (plek vir 2) Lot 961 Outlook Road Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -30.932242 30.310206