+28
Selfsorg in Fourways

Albatross Luxury Home Fourways

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls

Skoonmaakdiens op weeksdae is ingesluit, met wasgoed beskikbaar teen 'n bykomende fooi per 6 kg lading. Naweekskoonmaakdiens kan teen 'n bykomende fooi per dag gereël word.

Dit is nie 'n partytjie-venue nie. Huishouding is beskikbaar vir algemene skoonmaak van 08:30 tot 12:30 op weeksdae sonder enige koste. Wasgoeddiens sluit was, droogmaak en stryk met kwaliteit skoonmaakmiddels in. Gaste moet die aantal ladings op die wasgoedlys aanteken en met die kantoorpersoneel reël voordat hulle uitklok.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 490
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 490
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 490
per nag (plek vir 6)
Bespreek

68 Albatross Drive, Fourways, Sandton, 2191, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd76805485fb021d57d3898bb737b54e18481e51dc1ff9367cd67d9950845e06b925c27172a2f9cd6f68edf1b5a5e127e225d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 490 per nag (plek vir 6) 68 Albatross Drive Fourways 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.0229961 28.0076418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang